5 on Penny Self-catering, Durbanville
Beskrywing
Hierdie kleiner, maar snoesige dubbelbedkamer is ideaal vir tieners wat met hul ouers reis, 'n sakereisiger of 'n paartjie wat vinnig wil wegbreek vir 'n naweek. Die kamer het gratis, onbeperkte WiFi, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket, elektriese komberse en lugversorging. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige breekware toegerus. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbakkie. Die kamer het 'n tuin-ingang met privaat 24 uur-toegang. Die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. Gemeenskaplike area en slaapkamer word met 'n alarm en elektriese heining beskerm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die geriewe is nie kindervriendelik nie, en daarom is daar 'n minimum ouderdom van 14 jaar.
Kinders in die ouderdomsgroep kan slegs geakkommodeer word op versoek en indien vooraf gereël met die eienaar.
Hierdie ouderdom geld ook vir besoekers se kinders.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflik en luuks met 'n koningingrootte-bed, 'n werk- en eetarea, tuindeur en privaat 24 uur-toegang. Daar is n lugversorging, DStv, onbeperkte en gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein kombuisie. Die volle en suite-badkamer het toiletware. Daar is 'n uitsig oor die tuin en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die geriewe is nie kindervriendelik nie, en daarom is daar 'n minimum ouderdom van 14 jaar.
Kinders in die ouderdomsgroep kan slegs geakkommodeer word op versoek en indien vooraf gereël met die eienaar.
Hierdie ouderdom geld ook vir besoekers se kinders.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pennystraat 5, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang