Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Pieter Hugo

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugostraat 5, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 on Pieter Hugo is in die Paarl geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisarea is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n TV met DStv-kanale en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Dit het ook 'n ontbytkroeg waar gaste hul maaltye kan geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is 4,5 km vanaf Fairview Wine and Cheese plaas, 11,3 km vanaf Nederburg Wines en 2,1 km vanaf Frater Square Winkelsentrum. Die verblyf is 4 km vanaf die KWV-kelder. Paarl Mall is 2,7 km van die woonstel af, en Old Rembrandt Shopping Mall is 6,3 km weg. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, 46,7 km vanaf 5 on Pieter Hugo.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Pierre V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was so lekker dat ons 'n opvolgbesoek beplan. Dit was fantasties. Dit is 'n lieflike skoon en netjiese woonstel en alles werk! Rian is vriendelik ...
Sien meer
Aug 2024
Anelize J
5.0
Klein juweel wat definitief aanbeveel word. Baie oulike klein plekkie. Het vir 6 dae hier tuis gegaan. Hier is alles en meer wat jy nodig het. Heerlik...
Sien meer
Mei 2024
Fransil K
5.0
Heerlike verblyf. Perfek en alles wat ons nodig gehad het.
Apr 2024
Roelene S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oornag. Dit is 'n baie gerieflike woonstel, alles wat jy nodig het, netjies, skoon, en die gasheer is baie vriendelik. Sal weer gaan.
Apr 2024
Carel T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Riaan was die beste. Een van die beste plekke wat ons al gebly het.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pieter Hugostraat 5, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 on Pieter Hugo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugostraat 5, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa6f65a12a040856f908946caade7e25aa709cd6f8642d8bbd82b694bfd2e8cc9a5336da01745dd965863127a89dc5cab89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Pieter Hugo Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.774375531661 18.957293190807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang