Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Roux

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mariske F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lekker ruim, skoon en goed toegerus. Ons het as gesin daar oorgeslaap op pad terug Jhb toe. Huis is lekker groot, baie netjies en skoon en besonder goed toegerus. Loopafstand vanaf Die Ou Kar-restaurant. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Hallo Mariske Bly dat julle alles in orde gevind het! Alles van die beste, Tim

Theuns B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Dit was 'n plesier gewees. Dit was maklik om te vind, gerieflik en baie goed toegerus. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Hi Theuns Dankie dat julle by ons in Bethulie gebly het. Dis altyd lekker om nuwe gaste te ontvang. Als was mooi in 2024. Tim

Ella D
1 nag
3.8
Jan 2024

Skoon en netjiese oornagplek. Ons het 1 nag oorgeslaap. Die huis was baie skoon en netjies. Ek dink dit is 'n bietjie duur. Geen koffie of beskuit in die kombuis soos wat ons gewoonlik by 'n oornagplek kry nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tim
5 on Roux
Hi Ella Thank you for your feedback. We're glad you found Wild Olive to be so neat and tidy. We'd be happy to improve our service, please let us know where we can improve. Best wishes Tim

Wendy H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

A great travel stop over. The house has everything you need for a very comfortable stay. Highly recommended. We had a minor issue with check in, however this was very quickly resolved very efficiently and quickly. Host is very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Thank you for the patience Wendy, it was good to have you back in Bethulie. Thank you for staying with us again.

Ansie D
1 nag
4.4
Des 2022

Nie waarde vir geld nie. Waarde vir geld nie aan te beveel nie. Was 'n laat bespreking, kon nie plek iewers kry op pad vanaf Gauteng na Plett toe nie. Stort se water loop nie uit nie en min voorsiening vir beurtkrag. Geen WiFi waarvan ons bewus was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Tim
5 on Roux
Hi Ansie, Thank you for your feedback. The load shedding is particularly problematic and we haven't invested in any additional sources for power sources as yet. The water in town is supplied via electric pumps, hence the low water pressure and we communicate this as part of our check-in. Our properties are not Wi-Fi enabled and we don't advertise this as a service. Thanks for the additional patience during load shedding. Best regards, Tim

Louis V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Pragtige bly-plek en stylvol. Vreeslik netjies met als wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Was baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Dankie Louis, bly dat julle gemaklik was. You're welcome with us in Bethulie at any stage. Best wishes Tim

Lindy C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Pragtig. Pragtige, rolstoelvriendelike huis met alles wat jy nodig het! Gerieflik vir enige ouderdom! Dankie Tim dat ons in jou pragtige huise kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Hi Lindy, I am so glad you felt welcome and comfortable in our home. We appreciate your booking and am pleased you could rest and relax on your journey. Best wishes always, Tim

Lizan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Dit is 'n pragtige huisie met historiese sjarme. Lieflike buiteareas en daar is soveel detail in alles wat bydrae om dit 'n bekoorlike atmosfeer te gee. Veilig en rustig. Sal definitief weer besoek. Pragtige huisie met historiese sjarme. Het die detail en aandag wat binne en buite gegee is baie waardeer. Die plekkie is nog mooier as wat die foto's wys. Sal definitief weer gaan en langer bly. Die gasheer baie bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Thank you for staying with us Lizan. I'm glad your group enjoyed the space and that you'd visit again. Looking forward to welcoming you back to Bethulie.

Jeremy B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2021

Baie nice en gesellig. Baie gesellig. Dankie vir als.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tim
5 on Roux
Glad you enjoyed the space and your stay in Bethulie, always a pleasure to welcome travellers in the grassy Karoo!

Rietha R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Gemaklik en netjiese oornagplekkie. Baie vriendelik ontvang. Plek is so mooi soos in foto's. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
5 on Roux
Hi Rietha, It was super hosting you and your family, you are always welcome. Regards, Tim

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roux-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC8JgTNRPd684mBObQl92J5xIml5dDKpGkmeC9r8CSqcflU7BkS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Roux Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.494476 25.97421435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang