Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Roux

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir 5 on Roux
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mariske F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske F

Lekker ruim, skoon en goed toegerus.

Ons het as gesin daar oorgeslaap op pad terug Jhb toe. Huis is lekker groot, baie netjies en skoon en besonder goed toegerus. Loopafstand vanaf Die Ou Kar-restaurant. Ons sal dit definitief aanbeveel.

5 on Roux se terugvoer

Hallo Mariske

Bly dat julle alles in orde gevind het!

Alles van die beste,
Tim

5 on Roux
Theuns B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Dit was 'n plesier gewees.

Dit was maklik om te vind, gerieflik en baie goed toegerus. Ek kan dit aanbeveel.

5 on Roux se terugvoer

Hi Theuns

Dankie dat julle by ons in Bethulie gebly het. Dis altyd lekker om nuwe gaste te ontvang.

Als was mooi in 2024.

Tim

5 on Roux
Ella D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella D

Skoon en netjiese oornagplek.

Ons het 1 nag oorgeslaap. Die huis was baie skoon en netjies. Ek dink dit is 'n bietjie duur. Geen koffie of beskuit in die kombuis soos wat ons gewoonlik by 'n oornagplek kry nie.

5 on Roux se terugvoer

Hi Ella

Thank you for your feedback. We're glad you found Wild Olive to be so neat and tidy. We'd be happy to improve our service, please let us know where we can improve.

Best wishes
Tim

5 on Roux
Wendy H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H

A great travel stop over. The house has everything you need for a very comfortable stay. Highly recommended.

We had a minor issue with check in, however this was very quickly resolved very efficiently and quickly. Host is very helpful.

5 on Roux se terugvoer

Thank you for the patience Wendy, it was good to have you back in Bethulie. Thank you for staying with us again.

5 on Roux
Ansie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ansie D

Nie waarde vir geld nie.

Waarde vir geld nie aan te beveel nie. Was 'n laat bespreking, kon nie plek iewers kry op pad vanaf Gauteng na Plett toe nie. Stort se water loop nie uit nie en min voorsiening vir beurtkrag. Geen WiFi waarvan ons bewus was nie.

5 on Roux se terugvoer

Hi Ansie,

Thank you for your feedback. The load shedding is particularly problematic and we haven't invested in any additional sources for power sources as yet. The water in town is supplied via electric pumps, hence the low water pressure and we communicate this as part of our check-in. Our properties are not Wi-Fi enabled and we don't advertise this as a service.

Thanks for the additional patience during load shedding.

Best regards,
Tim

5 on Roux
Louis V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Pragtige bly-plek en stylvol.

Vreeslik netjies met als wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Was baie beïndruk.

5 on Roux se terugvoer

Dankie Louis, bly dat julle gemaklik was.

You're welcome with us in Bethulie at any stage.

Best wishes
Tim

5 on Roux
Lindy C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy C

Pragtig.

Pragtige, rolstoelvriendelike huis met alles wat jy nodig het! Gerieflik vir enige ouderdom! Dankie Tim dat ons in jou pragtige huise kon bly!

5 on Roux se terugvoer

Hi Lindy,
I am so glad you felt welcome and comfortable in our home. We appreciate your booking and am pleased you could rest and relax on your journey.
Best wishes always,
Tim

5 on Roux
Lizan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan V

Dit is 'n pragtige huisie met historiese sjarme.

Lieflike buiteareas en daar is soveel detail in alles wat bydrae om dit 'n bekoorlike atmosfeer te gee. Veilig en rustig. Sal definitief weer besoek. Pragtige huisie met historiese sjarme. Het die detail en aandag wat binne en buite gegee is baie waardeer. Die plekkie is nog mooier as wat die foto's wys. Sal definitief weer gaan en langer bly. Die gasheer baie bedagsaam.

5 on Roux se terugvoer

Thank you for staying with us Lizan. I'm glad your group enjoyed the space and that you'd visit again. Looking forward to welcoming you back to Bethulie.

5 on Roux
Jeremy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeremy B

Baie nice en gesellig.

Baie gesellig. Dankie vir als.

5 on Roux se terugvoer

Glad you enjoyed the space and your stay in Bethulie, always a pleasure to welcome travellers in the grassy Karoo!

5 on Roux
Rietha R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietha R

Gemaklik en netjiese oornagplekkie.

Baie vriendelik ontvang. Plek is so mooi soos in foto's. Netjies en veilig.

5 on Roux se terugvoer

Hi Rietha,

It was super hosting you and your family, you are always welcome.

Regards,
Tim

5 on Roux
Susan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Puik plekkie in ’n baie oulike historiese dorpie.

Heerlike huis met historiese sjarme. Prakties en romanties. Tim en sy ouers is puik gashere. Baie dankie 5 On Roux!

5 on Roux se terugvoer

Thank you for staying with us, it was a pleasure to have you in Bethulie.

5 on Roux
E D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E D

Baie lekker.

Die huis binne en buite was mooi. Daar was veilige parkering. Die gasheer en sy gesin was vriendelik en behulpsaam. Tim het vooraf 'n boodskap gestuur oor Bethulie en moontlike besienswaardighede.

5 on Roux se terugvoer

Thank you for staying with us, it was a pleasure to have you in Bethulie.

5 on Roux
Hendrik B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Dit was baie aangenaam en baie skoon. Ons het die huis en die "stable" vir onsself gehad, want ons was ses volwasse persone met 'n baba van drie maande.

Ons was aangenaam verras en het ons oornag verblyf baie geniet. Sal dit vir seker aanbeveel en daarvan gebruik maak indien ons weer in daardie geweste is. Selfs met beurtkrag het ons dit geniet. Baie dankie.

5 on Roux se terugvoer

Hi Hendrik,

I'm really pleased you were able to enjoy our space in Bethulie, there is definitely a tranquility in the grassy Karoo that is quite peaceful!

I'm also glad that the space was comfortable for your group of 6.

Best wishes,
Tim

5 on Roux
Liandi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi S

'n Ware juweel.

Ons was aangenaam verras. Alles wat jy nodig het is daar. Pragtige plek met ruim kamers, kwaliteit linne en afwerkings, groot tuin vir kinders om van oortollige energie ontslae te raak. Spyt ons het slegs 1 nag oorgeslaap. Ideale oornag bestemming op pad, dis die moeite werd.

5 on Roux se terugvoer

Hi Liandi,
I am so pleased you enjoyed your stay at 5 on Roux in Bethulie. I appreciate your feedback and comments and I pleased that the quality and experience lived up to your expectations. It is wonderful to be able to share the space with travellers.
Many happy return in 2020!
Tim Zunckel

5 on Roux
Ilse B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

‘n Pragtige huisie waar jy tuis voel in die Vrystaat!

Was mal oor die plek toe ek die fotos sien op die webtuiste, maar dit was selfs mooier toe ons daar kom. Baie skoon en netjies en genoeg dinge om mens besig te hou. Ongelooflike goeie waarde vir geld.

5 on Roux se terugvoer

Thank you Ilse, please feel free to visit again, you are too kind with your positive feedback,

It is great to know that our home makes travelers feel relaxed on their journey.

Best wishes
Tim

5 on Roux
Audrey K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey K

Waarde vir jou geld.

Waarde vir jou geld, net jammer die inkom en uitkom te is onredelik. Dit kan aangepas word.

5 on Roux se terugvoer

Hi Audrey,

Thank you for your review, I am glad you enjoyed both your stays with us.

Due to the holiday period being incredibly busy with travellers, we have our check-in at 15:00 and check out at 09:00. This is to ensure the all the linen and towels are fresh and the house is properly cleaned for each guest, we do make provision for earlier check-in where and when possible.

Thank you once again.

Tim Zunckel

5 on Roux
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roux-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC8JgTNRPd684mBObQl92J5xIml5dDKpGkmeC9r8CSqcflU7BkS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Roux Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.494476 25.97421435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang