Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Roux

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roux-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

5 on Roux is 'n lieflike dorpshuis in Bethulie wat uit 'n vervloë era dateer. Dit is toeganklik vir gaste in rolstoele en het slaapplek vir 6.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en die deurkosyne en deurgange in die gang en die hoofslaapkamer is wyer gemaak. Die hoofslaapkamer het 'n staldeur wat oopskuif en 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n inrolstort en 'n toilet met relings.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie in die kamer het 'n yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Daar is lae toonbanke, 'n yskas, mirkogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis en maaltye kan rondom die etenstafel geniet word.

Gaste kan ook in die sitarea, op die onderdakstoep of in die tuin ontspan.

Bethulie bied verskeie geskiedkundige besienswaardighede. Gaste kan die Pellisiermusuem, konsentrasiekamp, Kamp Kerkhof of die Louw Wepener Monument besoek of 'n historiese toer deur die dorp onderneem. Die geskiedkundige Royal Hotel met sy ingeligte eienaar, Anthony Hocking, is ook 'n besoek werd, of gaste kan voëlkyk en saans die sterre gadeslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Roux-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink 5 on Roux het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Hoër toilet
Laer wasbak
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Slaapkamer sonder trappe
Breë slaapkamerdeur
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roux-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC8JgTNRPd684mBObQl92J5xIml5dDKpGkmeC9r8CSqcflU7BkS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 5 Roux Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.494476 25.97421435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang