5 on Wessels Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsstraat 5, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
5 on Wessels Guest House bied gerieflike oornagverblyf in 'n ou herehuis wat in die 1920s gebou is. Dit is in die middel van Smithfield in die Vrystaat en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die gastehuis het 3 gemaklike kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike dubbelbeddens, muskietnette, klerekaste en sitplek. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is lekker na aan geriefswinkels en die R701.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Wesselsstraat 5, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink 5 on Wessels Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Smithfield Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsstraat 5, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang