Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Oyster Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 5, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 Oyster Crescent bied gerieflike selfsorgverblyf in Umhlanga, 'n gesogte bestemming aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Gaste kan kies tussen die hoofhuis met slaapplek vir 8 of 'n kothuis met 1 slaapkamer wat geskik is vir 2 gaste.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers albei 'n dubbelbed het. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die vierde slaapkamer. Die kamers deel 3 badkamers wat elkeen toegerus is met 'n bad en 'n stort. Die slaapkamer in die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is.

Albei eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea in albei eenhede beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kry gratis WiFi en toegang tot parkeerplek. 'n Gemeenskaplike swembad, braai-area en tuin is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Umhlanga is bekend vir sy pragtige strande, restaurante en winkelsentrums en doendinge in die area sluit branderplankry, visvang en voetslaan in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 141

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Oyster-singel 5, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Oyster Crescent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 5, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80bd615dba5cd0460380887027986f51bf744a7be060ebc66d5f8d5775eba78ae3642eb38f4e09e7494d320c84e4088c3bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Oyster Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7242755 31.0807362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang