Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Oyster Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 5, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 Oyster Crescent bied gerieflike selfsorgverblyf in Umhlanga, 'n gesogte bestemming aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Gaste kan tussen die hoofhuis met slaapplek vir 8 of 'n kothuis met 1 slaapkamer vir 2 gaste kies.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Daar is ook 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die gaste deel 3 badkamers wat elkeen 'n bad en 'n stort het. Die slaapkamer in die kothuis het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die leefareas het gemaklike sitareas en TV's met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n tuin.

Umhlanga is vir sy pragtige strande, restaurante en winkelsentrums bekend en aktiwiteite in die area sluit branderplankry, visvang en voetslaan in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 5 Oyster Crescent
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 125

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Oyster-singel 5, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Oyster Crescent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-singel 5, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80bd615dba5cd0460380887027986f51bf744a7be060ebc66d5f8d5775eba78ae3642eb38f4e09e7494d320c84e4088c3bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Oyster Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7242755 31.0807362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang