Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Rock Pool

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Beste plek om te bly. Dit is so rustig en dit voel soos 'n 5-ster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

5 Rock Pool is skoon en netjies. Ons het dit vreeslik baie geniet. Sal definitief weer kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lieflike plek om met 'n geruste hart te rus. Baie ruim, mooi, netjiese en veilige plek. Met al die nodigste toegerus. Vriendelike diens. Sal definitief indien ons weer daardie rigting gaan van hierdie plek gebruik maak. Baie dankie aan die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastic. What a gem of a place. So quiet and tranquil however modern. It feels as if you are in a luxury apartment. The whole unit is just fabulous. If you looking for a place to stay in the area, skip all the others and experience 5 Rock Pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

All we needed was available and very comfy, thank you very much. We would recommend the accommodation to anyone. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie rustig. Rustige verblyf en naby alle winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Clean, exceptionally comfortable and in a stunning location. This gem is equipped with everything you need for an amazing stay. We thoroughly enjoyed our stay at this lovely location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

More than I expected. This place is beyond beautiful, the hosts were amazing and very kind. Will definitely be coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Skoon, netjies en goed toegerus. Versoeke is deur eienaar, Janine, binne minute hanteer. Op ligging minder gegee want jy kan nie die see sien nie, maar ons het dit vooraf geweet. Die plekkie is so goed toegerus dat jy lank kan bly want dit is toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vivienne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wonderlike, netjiese en rustige verblyf. Die ligging is fantasties. Eienaars pragtige vriendelike mense, niks is te veel moeite vir hulle. Perfekte verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockpool Laan 5, Atlantic Beach Gholflandgoed, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1cbea3d98a7199aba85d3061bc08cdb10e0d0975227843dd2566fbb06961bf54e063135dac68095352dab0bdc28a3ef3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Rockpool Lane Atlantic Beach Golf Estate 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7477443 18.4525725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang