Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Seasons Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Leonard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gasvry, heerlike swembad, wonderlike gasvrou. Dit was 'n wonderlike ervaring .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Fantastiese verblyf. Baie lekker verblyf. Skoon, netjies, stil en veilig. Baie lekker ontbyt. Ideaal vir sakereisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
5 Seasons Guest House
Beste Andre, Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoering rakende jou onlangse verblyf by ons. Dit was 'n plesier om jou by ons te hê. Ons sien uit daarna om jou moontlik in die nabye toekoms weer te verwelkom hier by 5 Seasons Gastehuis. Vriendelike Groete,

Eva O
1 nag
4.8
Des 2023

Tranquil and private stay in Stellenbosch, lovely place. Lovely stay and very private. Our family travels to Stellenbosch every year and this was the perfect spot. It was located about 5 minutes away driving from Stellenbosch centre in a tranquil and beautiful neighbourhood. Clean and friendly staff as well. Will definitely be coming back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Lekker. Lekker bed en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Baie vriendelike diens, skoon, netjiese kamers. Baie vriendelike diens, skoon, netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Soos altyd perfek! Gemaklik, luuks en altyd vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Te lekker vir woorde! Een van die bestes waar ons nog oorgeslaap het. Die kamers is 5 ster, asook die diens en ontbyt. Niks staan die vriendelike en bekwame Maryna se hande verkeerd nie, selfs tuisgebakte brood saam met 'n uitmuntende ontbyt. Ons beveel 5 Seasons ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Great stay, friendly staff make you feel welcome. Beautiful room, great staff, we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Altyd net ‘n groot bederf Dit bly die gastehuis van ons keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie A
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Verfrissend, heerlik om weg te kom uit die besige wêreld. Ek het gevoel soos Alice in Wonderland. Ek het 'n net twee nagte daar geslaap. Ek was op 'n baie vinnige besoek na my ma toe. Dit was sta afstand van waar sy gebly het en die Saterdagoggend het ek 'n heerlike ontbyt geëet. Lee was baie vriendelik. Daar was 'n dame wat saam met 'n toergroep was en hy het haar baie mooi gehelp. Die kamer was heerlik - net die regte grootte. Daar is die mooiste swembad en ontspanningsplek! Ek sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-straat 60, Mostersdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa43fcb548d51ec618be78ab0e457e69df75850a7944672b533a2168caa8654f26cb4f52889e630e3fcf85a399fe41a715b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 60 van der Stel Street Mostersdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.935731846622 18.883430063725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang