5 The Waves
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 36, The Waves 5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
5 The Waves is 'n pragtige en kontemporêre selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Waves-kompleks in Bloubergstrand. Dit is die ideale keuse vir 'n ontspannende kusvakansie saam met familie of vriende aangesien Blouberg se hoofstrand net oorkant die pad is.
Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en daar is ook 'n groot sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel wat sal verseker dat die WiFi en TV gedurende beurtkrag aan sal bly.
Glasskuifdeure lei na 'n sonnige tuinarea met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n uitsig oor die see en Tafelberg in die agtergrond bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Una Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Boulevard 36, The Waves 5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 The Waves het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 36, The Waves 5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang