Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Uur Iewers

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie mooi, netjiese, ruim kamers. Watter lekker ervaring. Ek beveel dit regtig aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
5 Uur Iewers
Duisend dankies vir jou vriendelike resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en by 5 Uur Iewers te verwelkom.

Bea W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Lekker gebly! Die eenheid is gerieflik en skoon, met twee groot badkamers. Annette is 'n behulpsame, vriendelike gasvrou. Danabaai het ons beïndruk as 'n netjiese dorp. Dit is stiller as Mosselbaai en Hartenbos tydens hoogseisoen, wat heerlik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
5 Uur Iewers
Hello Bea, duisend dankies vir jou resensie en gawe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom, ons hoop om julle miskien weer in die toekoms te kan akkommodeer. Baie groete. Annette. 5-Uur-Iewers.

Belinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Modern, rustig, lekker stort. Baie lekker gebly. Gemaklik. Ons moes net 'n bababad gaan koop agv geen bad nie, maar was nie 'n probleem nie. Wat dalk na opgelet moet word is om miskien potstaanders te hê. En miskien ook 'n ander pan, daar is net een bruikbare pan. Ook dalk in die een stort hakkies vir ophang van sponsies/waslap. Baie modern en vreeslik rustig gewees. Baie lekker gewees om net rustig te kyk na die koppie met bokkies en tarentale.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
5 Uur Iewers
Hi Belinda Baie dankie vir jou resensie en positiewe terugvoering. Ons gaan al jou voorstelle implementeer! Ons is bly julle het lekker gekuier en wens vir julle alles van die beste vir 2022. Groete Annette 5-Uur-Iewers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64a18a0a569cc477b5fcb9393def7934194ba70eb898714c1cab170919c2e5e707d5b585d20deeef489ec1bee2c5360681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 20 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20134718716 22.054958874571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang