Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Uur Iewers

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 5 Uur Iewers
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marinda A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A

Baie mooi, netjiese, ruim kamers.

Watter lekker ervaring. Ek beveel dit regtig aan.

5 Uur Iewers se terugvoer

Duisend dankies vir jou vriendelike resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en by 5 Uur Iewers te verwelkom.

5 Uur Iewers
Bea W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W

Lekker gebly!

Die eenheid is gerieflik en skoon, met twee groot badkamers. Annette is 'n behulpsame, vriendelike gasvrou. Danabaai het ons beïndruk as 'n netjiese dorp. Dit is stiller as Mosselbaai en Hartenbos tydens hoogseisoen, wat heerlik is.

5 Uur Iewers se terugvoer

Hello Bea, duisend dankies vir jou resensie en gawe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom, ons hoop om julle miskien weer in die toekoms te kan akkommodeer. Baie groete. Annette. 5-Uur-Iewers.

5 Uur Iewers
Belinda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Modern, rustig, lekker stort.

Baie lekker gebly. Gemaklik. Ons moes net 'n bababad gaan koop agv geen bad nie, maar was nie 'n probleem nie. Wat dalk na opgelet moet word is om miskien potstaanders te hê. En miskien ook 'n ander pan, daar is net een bruikbare pan. Ook dalk in die een stort hakkies vir ophang van sponsies/waslap. Baie modern en vreeslik rustig gewees. Baie lekker gewees om net rustig te kyk na die koppie met bokkies en tarentale.

5 Uur Iewers se terugvoer

Hi Belinda
Baie dankie vir jou resensie en positiewe terugvoering. Ons gaan al jou voorstelle implementeer! Ons is bly julle het lekker gekuier en wens vir julle alles van die beste vir 2022.
Groete
Annette
5-Uur-Iewers

5 Uur Iewers
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64a18a0a569cc477b5fcb9393def7934194ba70eb898714c1cab170919c2e5e707d5b585d20deeef489ec1bee2c5360681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 20 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20134718716 22.054958874571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang