Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Uur Iewers

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

5 Uur Iewers is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 5 mense in Danabaai, Mosselbaai.

Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Elkeen van die badkamers is toegerus met 'n stort, sowel as 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na die balkon wat gemeubileer is en braaigeriewe het vir gaste om te gebruik, wat oor die see uitkyk.

5 Uur Iewers is 2 km vanaf 1st Beach geleë vir swem, visvang en meer. Dana Bay, omring deur fynbos, is in die hartjie van die Kaapse blommeryk geleë, en is die tuiste van vrylopende kleinwild en 'n wye verskeidenheid voëllewe. Die area bied verskeie restaurante, museums, asook voetslaan, dolfyn- en walviskyk in seisoen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Uur Iewers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64a18a0a569cc477b5fcb9393def7934194ba70eb898714c1cab170919c2e5e707d5b585d20deeef489ec1bee2c5360681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 20 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20134718716 22.054958874571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang