Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 Circular Drive

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christelle P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Absoluut die beste! Gerieflik. Pragtige ligging. Het totaal ontspan. Baie netjies en skoon. Gereelde vars linne en handdoeke. Gasvryheid en bederf deur gasvrou. Bonus was die "inverter", nie negatief beïnvloed deur beurtkrag nie, dankie! Pamela was groot bederf. Beslis die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Fantastic The home has everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Beste ligging met mooiste uitsig. Baie gerieflik en luuks. Ons het baie lekker gebly, baie dankie ook vir Appel wat ons so baie gehelp het om Knysna te verken! Uitstekende aanbevelings. Lieflike vakansiehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
50 Circular Drive
Dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het! Ons waardeer u terugvoering oor u verblyf ondervinding!

Arnold V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Eersteklas verblyf met pragtige uitsig oor die Knysna Heads en Lagoon. Ons het `n wonderlike tyd gehad by 50 Circular Drive. Ons is hartlik ontvang en die geriewe is uit die boonste rakke. Die huis en geriewe is ten volle toegerus en alles wat ons benodig het was beskikbaar. Die uitsig en ligging is van die beste in Knysna. Hierdie eiendom is beslis een om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
50 Circular Drive
Baie dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering opreg!!!

Adriana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Nog beter as fantasties! Pragtige plek met werklik alles wat mens nodig het. Baie mooi uitsig oor die lagoon, stil en rustig. Baie skoon en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolié J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Stukkie hemel. Baie netjies en goed toegeruste huis. Daar is alles wat jy nodig het. Asemrowende uitsig. Sal definitief die verblyf aanbeveel vir enige iemand. Sien ons definitief volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf
5.0
Jan 2018

I would recommend it to others indeed without doubt. The house is really welcoming. A must come back indeed. The place is so rejuvenating with nice views from the comfort of home. A walk to the mall was a bonus for us who like walking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Absolutely beautiful home and breathtaking views. Did not want to leave! What a beautiful home with the most spectacular views. Everything was available in the home so it felt like home away from home. It was very central to all the places we wanted to go. We loved every minute of our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 370

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 50, Paradice, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa394719369b006ff597b7b5d9ba1831eee0e02a6a894b0359cbca34fabe727552764cc4700efe4cba4252e7587d1d7c24dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 50 Circular Drive Paradice 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.034637097706 23.033287525177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang