Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 Galena Avenue

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 50 Galena Avenue
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Kamers is baie netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld.

Johnelle D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnelle D

Netjies, skoon en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly in 'n goed toegeruste kamer. Alles was skoon en netjies. Ons kamer was baie ruim en daar was genoeg plek om die kinders vrylik te laat beweeg. Daar was nie 'n bad nie, maar ons kinders stort gemaklik. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Adele M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M

Rustig met alles tot jou beskikking. Vriendelike diens van begin tot einde!

Het van die begin af tuis gevoel. Gaan uit hul pad om jou te help met enige navrae en dit vir jou gemaklik te maak.

Daleen O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen O

Rustig en lekker.

Die eienaar, haar man en die staf was baie behulpsaam en vriendelik.

Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Galena-laan 50, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db9becc884a9da68b15b78e196aef73a158cc8a97e66d79630c2677e1fc17c9cf0f15c571902eee148d996d24cd612b378c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 50 Galena Avenue Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.125695498503 27.874349579738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang