50 Licorna Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Licorna-strand, Lagoonrylaan 82, Eenheid 50, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 226 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
50 Licorna Beach is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel in Umhlanga met asemrowende see-uitsigte oor die Indiese Oseaan vanaf die balkon. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek aan die strand.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n privaat balkon met gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Licorna-strand, Lagoonrylaan 82, Eenheid 50, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Licorna-strand, Lagoonrylaan 82, Eenheid 50, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal