Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 on Greeff

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Morne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Fantasties. Soos altyd het ek heerlik gebly, baie mooi plek en hulle ontbyt is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid en hulpvaardigheid is net ongelooflik. Alles is netjies. Alles en meer! Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus N
1 nag
5.0
Mrt 2023

Vriendelik, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
50 on Greeff
Baie dankie, hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete

Zilia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Persoonlik en tog luuks. Eersteklas voorwaar. Vir seker sien ons weer as ons Lichtenburg besoek. Ware 'boutique-hotel' gevoel met puik diens van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinus V
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Pragtige rustige gastehuis. Heerlik gebly in 'n skoon kamer in 'n veilige omgewing met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Absolute rustigheid, skitterende styl en uiters smaakvol. Ek wil ook noem dat die gasvryheid uit die boonste rakke is. Baie dankie Henriette en Susan. Ek het heerlik gekuier en die fyn detail in die kamers het my verstom. Ek sal altyd weer by hulle bespreek en sal 50 on Greeffstraat aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Skoon, netjiese, gerieflike verblyf. Baie sentraal. Die eenheid is goed toegerus. Besonder skoon, netjies en die beddens slaap baie lekker. Henriëtte is geweldig behulpsaam en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancarel N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Wonderlike plek met wonderlike diens. Gaan beslis van nou af net hiernatoe as ek Lichtenburg besoek. Dankie vir 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2019

Baie vriendelike diens en uitsonderlike netjies! Baie dankie Susan vir jou gasvryheid en vriendelike diens, ons het heerlik gekuier in julle ruim, netjiese en skoon kamers. Die ontbyt was ook van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag
5.0
Okt 2018

Baie behulpsaam. Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam selfs toe ek gevra het oor waar 'n mens kan eet aangesien dit my eerste besoek aan Lichtenburg was. Sal hulle definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greeff-straat 50, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NTA3NmIxLWMyOWItNDc1OS05ODNmLTMyY2ExODQyNGJkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 50 Greeff street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.152893333333 26.164904444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang