Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 White

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chrissy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, peaceful. We were very impressed with the setup and can recommend it for any future guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you Chrissy, it was a pleasure hosting you! Please come again when you are in the area.

Aurica V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustig, gerieflik en lekker. Ek het dit baie geniet. Die omgewing is baie rustig. Die plekkie is ook baie netjies. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Aurica!

Chadley J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Satisfied. Baie baie lekker gbly dankie. Daar was geen ontevredenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Chadley!

Stefan V
1 nag
5.0
Mei 2024

Friendly service, room was clean and comfy. The western bedside bed lamp seemed to have a poor electrical connection, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Stefan. Onthou ons asb as jy weer in die omgewing is.

Vivian L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam. Ons het dit baie geniet by 50 White. Eienaar was baie gasvry en behulpsaam, het ons baie mooi ontvang. Lekker tuin ook vir ons hondjie en was veilig saam met eienaar se vriendelikste hond, Daisy, baie lekker gespeel en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Baie dankie Vivian! Dit was lekker om julle hier te ontvang, kom kuier gerus weer!

Adele N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Was perfek vir wat ons nodig gehad het. Was vriendelik en verwelkomend. Lieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Baie dankie Adele! Dit was lekker om julle hier te hê, kom gerus weer.

Eugene R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

'n Gemaklike dubbelkamer in die hart van Robertson. 'n Gemaklike kamer agter die hoofhuis met alles wat nodig is vir 'n oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oom Andries T
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Verblyf in al my behoeftes as enkel reisiger voldoen. Die Melkkamer is ideaal vir 'n enkel reisiger. Eienaar baie behulpsaam. Sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Oom Andries, dit was die grootste plesier om oom hier te akkommodeer. Kom gerus weer!

Marie-louise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Sal beslis weer gaan. Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie vir die terugvoering. Kom bly gerus weer oor wanneer julle in dié rigting kom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang