50 White
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zelmare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Chrissy S - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing, peaceful.
50 White se terugvoer
Thank you Chrissy, it was a pleasure hosting you! Please come again when you are in the area.
Aurica V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en lekker.
50 White se terugvoer
Dankie Aurica!
Chadley J - Jun 2024
Algehele gradering
Satisfied.
50 White se terugvoer
Dankie Chadley!
Stefan V - Mei 2024
Algehele gradering
Friendly service, room was clean and comfy.
50 White se terugvoer
Dankie Stefan. Onthou ons asb as jy weer in die omgewing is.
Vivian L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
50 White se terugvoer
Baie dankie Vivian! Dit was lekker om julle hier te ontvang, kom kuier gerus weer!
Adele N - Feb 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
50 White se terugvoer
Baie dankie Adele! Dit was lekker om julle hier te hê, kom gerus weer.
Eugene R - Mei 2024
Algehele gradering
'n Gemaklike dubbelkamer in die hart van Robertson.
Oom Andries T - Mei 2024
Algehele gradering
Verblyf in al my behoeftes as enkel reisiger voldoen.
50 White se terugvoer
Oom Andries, dit was die grootste plesier om oom hier te akkommodeer. Kom gerus weer!
Marie-louise V - Sep 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Cornie V - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
50 White se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Kom bly gerus weer oor wanneer julle in dié rigting kom.
Patrick B - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het basies oornag net. Die gas was vriendelik.
Anet P - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Annette L - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Brendan L - Des 2023
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
50 White se terugvoer
Dankie Brendan! Dit was lekker om jou hier te ontvang, kom kuier gerus weer.
Johannes J - Okt 2023
Algehele gradering
Alles was goed, ons sal weer van hulle gebruik maak.
50 White se terugvoer
Baie dankie Johan, dit was n plesier om julle hier te hê.
Elsabe P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Lizelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
50 White se terugvoer
Baie dankie Lizelle!! Dis was n plesier om julle hier te hê. Kom bly gerus weer hier oor as julle in die omgewing is.
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Great place! We really enjoyed our stay at 50 White.
50 White se terugvoer
Thank you, Johan. There normally is a lighter by the fireplace, but I'll check to make sure there is always something available. Please come again.
Koos W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die naweek.
50 White se terugvoer
Dankie Koos. Dit was n plesier om julle hier te hê, kom kuier gerus weer.
Janet V - Jul 2023
Algehele gradering
Een nag se oorbly in Robertson vir seun se sporttoer.
50 White se terugvoer
Baie dankie vir die oorbly en die resensie, Janet! Kom kuier asb weer.
Jacqueline S - Jun 2023
Algehele gradering
Die gasvryheid was net op 'n ander vlak. Wonderlike voorstelle gemaak en die plek is so gerieflik, skoon en pragtig. Was waarlik 'n heerlike belwenis.
50 White se terugvoer
Jacqueline, baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê, ek hoop ek sien julle weer in die toekoms.
Hubert R - Mei 2023
Algehele gradering
Very basic.
Carla E - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig.
50 White se terugvoer
Dankie Carla, baie bly julle het so lekker gekuier. Kom asb weer, was lekker om julle hier te hê.
Barnie H - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Hartlike verwelkoming deur die eienaar in 'n rustige atmosfeer en ligging, tesame met 'n bekostigbare verblyf, maak hierdie die ideale oornagverblyf in Roberson.
50 White se terugvoer
Baie dankie Barnie. Dit was lekker om julle te ontmoet en met julle te gesels. Kom gerus weer.
Tony P - Mrt 2023
Algehele gradering
Appartment was clean and spacious.
50 White se terugvoer
Thank you, Tony. It was lovely to see you again. Will hopefully see you again in the future.
Rita R - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik. Ons het veilig gevoel.
50 White se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Rita. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek probeer dit baie duidelik maak op my beskryiwing presies wat daar is en nie is nie, bv Dstv. Ek maak ook n punt daarvan om te sê dat die plek hoogstens vir 2 nagte bedoel is. Daar is reëlings vir skottelgoed, wat op die inligtingsblad in die kamer verduidelik word. Daar is sekerlik baie wat gedoen kan word om die kamer beter te maak, maar sal dan onvermydelik ook die prys heelwat hoër maak.
Laura W - Jan 2023
Algehele gradering
Cosy and quiet, with everything needed at hand.
50 White se terugvoer
Thank you Laura. It was lovely to have you here, please come visit again - I'll make sure there are salad servers!
Suretha P - Jun 2023
Algehele gradering
Gesellig. Alles wat jy nodig het.
50 White se terugvoer
Dankie Suretha. Kom kuier asb. weer sodat ek kan opmaak vir julle aankoms hier d vorige keer.
Mendelt V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en mooi omgewing.
50 White se terugvoer
Baie dankie, sien julle graag weer hier.
Morne D - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en maklik om in te klok. Die gasvrou was baie behulpsaam.
50 White se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer oor die braaiarea, dis nie die norm nie. Sal aandag daaraan gee.
Aloma J - Apr 2023
Algehele gradering
Has all the basic comforts of home.
Ria W - Nov 2023
Algehele gradering
Netjiese en rustige verblyf.
Johanna E - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
50 White se terugvoer
Baie dankie Johanna, dit was so lekker om julle hier te hê. Onthou ons asb wanneer julle weer in die omgewing is.
Christine J - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean with helpful hosts.
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike tuis gevoel.
50 White se terugvoer
Dankie Martlie, dit was heerlik om julle hier te hê.
Mellissa G - Aug 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
50 White se terugvoer
Dankie Mellissa. Kom kuier gerus weer.
Johanna E C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon plek. Vriendelik ontvang. Puik diens.
Andrea V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
50 White se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Andrea. Ek is bly julle het julle tyd hier geniet, kom kuier gerus weer.
Idris I - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
50 White se terugvoer
Dankie Idris, kom gerus weer.
Jillian L - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxed.
50 White se terugvoer
Thanks Jillian. Hope to see you again!
Dina C - Feb 2022
Algehele gradering
Aandag aan detail was uitstekend.
50 White se terugvoer
Dankie Dina! Onthou ons wanneer julle weer in die omgewing is.
Zani O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld!
50 White se terugvoer
Dankie Marizaan! Kom kuier gerus weer, dit was lekker om julle hier te hê.
Causa H - Mei 2022
Algehele gradering
Pure bliss.
Tony P - Mrt 2022
Algehele gradering
Everything one will need for self-catering, clean and tidy, owner very accommodating.
50 White se terugvoer
Thank you Tony! Please remember us when you are in the area again.
Monique B - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik. Wifi. Braai. Romanties. Waarde vir geld. Parkering.
50 White se terugvoer
Dankie Monique! Ek is bly julle het die verblyf hier geniet. Kom kuier gerus weer as julle in d omgewing is!
Stephen D - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker/rustig.
50 White se terugvoer
Dankie vir julle verblyf hier, kom gerus weer. Ek verstaan die opmerking t.o.v 'n swembad, maar dit gaan nie realiseer nie. Sal dink aan 'n paar ander maniere om besig en koel te bly.
Keith C - Sep 2022
Algehele gradering
Very satisfied.
Charl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Carolina E - Des 2021
Algehele gradering
Ideale atmosfeer om van stadslawaai en gejaagdheid te ontsnap.
50 White se terugvoer
Baie dankie Carolina. Kom kuier gerus weer.
Veronica B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, gemaklike ervaring! Ek het so lekker gekuier! Net jammer dit was so kort. Kom definitief weer! Baie dankie vir gasvryheid, vriendelikheid en hulp!
50 White se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier hier, dit was heerlik om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier.
Cedric R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike otvangs en lekker gesels.
50 White se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer!
Marco M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties en Zelmaré was baie vriendelik.
50 White se terugvoer
Baie dankie Marco, kom kuier sommer gou weer.
Hester G - Sep 2021
Algehele gradering
Oulike, netjiese, warm atmosfeer, sommer lus om daar te bly.
50 White se terugvoer
Baie dankie Esna, dit was lekker om julle hier te hê. Kom bly gerus weer oor wanneer julle in d omgewing is.
Shaun W - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome & uitstekend.
50 White se terugvoer
Dankie Shaun! Kom kuier gerus weer.
Maryka F - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig skoon en netjies.
50 White se terugvoer
Dankie Maryka, dit was 'n plesier om julle daar te hê, kom gerus weer.
David R - Jun 2021
Algehele gradering
See stars.
50 White se terugvoer
Thank you, David. You were an excellent guest and enjoy your travels in future.
Truda L - Apr 2021
Algehele gradering
Goed ingerig. Baie lekker privaat. Netjies, net 'n rustige atmosfeer.
50 White se terugvoer
Baie dankie dat julle 50 White gekies het vir julle verblyf, sal lekker wees om julle weer te ontvang.
Brice D - Mrt 2021
Algehele gradering
Comfortable and easy.
50 White se terugvoer
Thank you so much for choosing 50 White. It will be a pleasure to host you again in future.
Eduard T - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly - perfekte oornagverblyf in Robertson.
50 White se terugvoer
Eduard, baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit. Onthou ons asb in die toekoms as jy weer in die omgewing is. Ons is konstant besig met opgraderings, so hoop om verblyf hier beter en beter te maak. Groete, Zelmaré
Brendon P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was die beste naweek ooit.
Marietha S - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspannend.
50 White se terugvoer
Marietha, dit was baie lekker om julle hier te hê, dit was net baie kort! Kom kuier gerus weer.
Eric J - Jan 2021
Algehele gradering
Ons naweekwegbreek was baie lekker by 50 White. Die plek is gerieflik en goed ingerig.
50 White se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier! Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer.
Johann D - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker dorp. Lekker blyplek. Vriendelike hond.
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
50 White se terugvoer
Dankie Nadine. Julle is welkom enige tyd wat julle weer in die omgewing is.
Eddie D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik stil en volledig toegerus.
50 White se terugvoer
Dankie René! Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier asb weer.
Chrisandi O - Sep 2021
Algehele gradering
'n Knus plekkie vir die langnaweek.
Lees meer50 White se terugvoer
Chrisandi, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly dat julle julle verblyf hier geniet het. Ek sal baie beslis werk maak daarvan om netheid nog op te gradeer. Dit was heel waarskynlik voëls op die dak wat avo's eet wat van die boom afgeval het.
Renier T - Jun 2021
Algehele gradering
'n Lekker rustige plek!
50 White se terugvoer
Dankie vir jou besoek Renier, kom gerus weer.
Madri V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Cornelius R - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker veilig en privaat en skoon en netjies.
Sarah T - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely but not completely what expected.
50 White se terugvoer
I am really sorry to hear that. We do our best to make our guests feel safe, and this part of town is not less safe than any other part. I take daily walks alone with my dog and have not had a single unpleasant incident. The room has burglar bars. Also, I tried my best to give a very clear idea of what to expect through the description and the pictures. If you have any suggestions as to how I can improve on that and your other concerns, please let me know, since I would like future guests to enjoy their stay.
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring.
50 White se terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking by 50 White. Aangesien my gaste se gemak vir my belangrik is, sal ek graag wil hoor hoe ek op diens en veiligheid kan verbeter. Dis selfsorg en ek glo daar is alles wat nodig is vir selfsorgverblyf, maar enige oorsigte sal ek graag wil aanspreek. Daar is trellidor en veiligheidshek, asook diefwering - laat weet gerus hoe ek ook hier kan opgradeer.
Elmana B - Apr 2021
Algehele gradering
Goed ingerig vir een of twee aande.
Marius V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies.
Nelia L - Nov 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Chrizelda M - Sep 2021
Algehele gradering
Daar is heelwat goed wat kort.
50 White se terugvoer
Sjoe, jammer julle voel so daaroor. Ek sou graag dat julle vir my gesê het hoe julle voel, en ook wat julle voel daar kort sodat ek daarop kan verbeter. Ek hoop julle vergelyk soortgelyk gepryste plekke met 50 White, want ek is een van die goedkoopste plekke op d dorp, en as n mens meer wil hê, moet jy bereid wees om meer te betaal. Ek sal dit regtig waardeer indien jy my kan whatsapp of e-pos oor wat jy voel daar nog kort. Baie dankie.
Lujeanne B - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf. Sentraal geleë.
50 White se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Lujeane, kom kuier gerus weer. Vriendelike groete.
Letha T - Des 2020
Algehele gradering
Lekker!
50 White se terugvoer
Dankie vir die besoek Letha,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom kuier asseblief weer.
Charlene G - Aug 2020
Algehele gradering
Quiet and peaceful place with lovely garden in the centre of town.
50 White se terugvoer
Charlene and Ian, thank you for taking the time to do a review. It was a pleasure to have you here, and lovely to meet and chat with you. Hope to see you again.
Andre L - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Ruim en goeie geriewe. Kan aanbeveel.
50 White se terugvoer
Baie dankie André, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Zelmaré
Pieter D - Jul 2020
Algehele gradering
Veilige verblyf, baie gasvry.
50 White se terugvoer
Dankie vir julle besoek, julle was uitstekende gaste. Kom gerus weer!
Maretha L - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig en stil.
50 White se terugvoer
Baie dankie julle, dit was gaaf om julle te ontmoet, kom kuier asb weer!
Ineke B - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, baie goed ingerig, privaat en sentraal geleë.
50 White se terugvoer
Altyd lekker om te hoor as gaste lekker gekuier het. Was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
Zelmaré
Chantel R - Jun 2019
Algehele gradering
Die wegbreek weg van die normaal was baie aangenaam.
50 White se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet om hier te bly. Kom kuier gerus weer!
Annake R - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, baie netjies, ruim!
50 White se terugvoer
Baie dankie Annake! Baie bly julle het lekke gekuier, kom asb weer!
Christien S - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons nog gebly het. Kreatief en veilig - het soos my eie huis gevoel.
50 White se terugvoer
Baie dankie Pieter, dis altyd vir my heerlik as my gaste hulle verblyf geniet het.
Kom kuier asseblief weer!
Jan P - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en rustig.
50 White se terugvoer
Baie dankie Jan, dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier enige tyd weer.
Karel O - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek.
50 White se terugvoer
Karel
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit sal vir ons n groot plesier wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete.
Reinette En Pierre V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige stil plek met lieflike tuin. Veilig en privaat. Lekker stort en gerieflike bed. Oulike gasstoof.
50 White se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ek is altyd verheug as gaste hulle verblyf geniet het! Kom kuier gerus weer!
Drayson H - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige omgewing.
Presies soos die foto's beskryf, 'n rustige omgewing om die batterye te herlaai. Alle geriewe naby, wonderlike gholfbaan nie te ver nie. Jammer dat die verblyf nie 'n swembad het waar 'n mens kon afkoel van die temperatuur van 35 grade nie. Vriendelike gasheer het ons verwelkom, in die algemeen 'n baie aangename ervaring!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
50 White se terugvoer
Thank you Drayson, it was lovely to have you here! Please visit us again. Kind regards, Zelmaré
Nina V - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklike selfsorg-eenheid, perfek vir wegbreek na die Robertson-area.
50 White se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle daar te ontvang! Kom kuier gerus weer!
Olivia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netflix and chill in Robertson.
Lees meer50 White se terugvoer
Thank you Olivia, your are welcome back anytime.
Elmarie S - Des 2018
Algehele gradering
Ons kom weer!
50 White se terugvoer
Baie dankie Elmarie, dit was lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer hier te verwelkom!
Linda C - Okt 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation for short-term stay.
Christian K - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang