Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 White

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 R574 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 White bied 2 privaat selfsorgeenhede in die hartjie van Robertson. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf, naby aan alles, maar tog ver genoeg van die middedorp om stilte te geniet. Die eenhede skuil in 'n boomryke tuin met baie voëls.

Verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir die winter, en waaiers vir die somer. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie en suiker word voorsien, asook handdoeke, stortseep, handewasseep en toiletpapier. Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.

Robertson is die begin van die bekende en gewilde Roete 62, en is bekend vir sy pragtige natuurskoon. Wynkelders in die omtrek sluit Van Loveren, Arabella, Graham Beck, Springfield, Bon Courage, Excelsior Estate en boetiekwynplase soos Rosendal en Fraai Uitzicht in. Natuurliefhebbers kan die Arangieskoproete na die Dassieshoek Natuurreservaat en ander roetes deur die Vrolijkheid Natuurreservaat aanpak terwyl hulle in Robertson kuier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nici B
Besigheidsreis
5.0
Lovely neat cottage, perfect for our needs. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Chantel V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik spesiaal en tuis gevoel. Ons het vreeslik lekker gebly by 50 White die Melk kamer. Die plekkie is pragtig en die mense so ongelooflik vrie...
Sien meer
Jan 2025
Giovani C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing. The hostess was very friendly and the room was amazing. Everything was great! I would recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nono J
Saam met vriende
5.0
Homely and comfort. Zelmare, the host, is very friendly; she was so welcoming in her home. The bed is so comfortable, hot shower, nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Khaya M
Saam met lewensmaat
4.0
Had a lovely time, the area is relaxing and quiet, clean. I'd stay there next time. The stay was awesome and felt very relaxing. The we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 White het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
R 675 R 574
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R 675 R 574
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R574 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang