Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 White

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 White bied 2 privaat selfsorg-eenhede in die hartjie van Robertson. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf, naby alles, maar tog ver genoeg van die middedorp om stilte te geniet.

Verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir die winter en waaiers vir die somer. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie en suiker word voorsien, asook handdoeke, stortseep, handseep en toiletpapier. Veilige parkeerplek agter 'n hek is op die perseel beskikbaar.

Robertson is die begin van die bekende en gewilde Roete 62 en is bekend vir sy pragtige natuurskoon. Wynkelders in die omgewing sluit Van Loveren, Arabella, Graham Beck, Springfield, Bon Courage, Excelsior Estate en boetiekwynkelders soos Rosendal en Fraai Uitzicht in. Natuurliefhebbers kan die Arangieskop-roete na die Dassieshoek-natuurreservaat en ander roetes deur die Vrolijkheid-natuurreservaat aanpak terwyl hulle Robertson besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 96 resensies vir 50 White
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 White het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang