Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

502 Oyster Quays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 856 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

502 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en toegewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging in al die slaapkamer.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank en stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n plafonwaaier, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitarea het deur wat na 'n balkon met 'n afdak en stoepmeubels lei wat lieflike see-uitsigte en 'n uitsig oor die tuin en die Oyster Box Hotel bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 502 Oyster Quays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 856
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 856
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ca125500ca021dc57ab9913850830fc2b3c39953844400449d6af850b190a8293e76e4480fc5005fd27698e0ab12edce87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 856 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727819 31.085806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang