502 Serengeti
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
502 Serengeti is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Serengeti-kompleks in die gewilde Gardens-voorstad van Kaapstad. Serengeti is gerieflik geleë net 2 minute se stap vanaf die Gardens Centre-winkelsentrum, wat alle geriewe het wat jy nodig het om jou verblyf 'n plesier te maak. Ook binne maklike loopafstand is beide die Mount Nelson en 15 on Orange hotelle, wat die woonstel 'n wonderlike plek maak om te bly vir afgevaardigdes of bywoners van die vele konferensies wat deur hierdie hotelle gehou word. Company's Gardens, 'n groot openbare park en botaniese tuin in die hartjie van die stad, is ook binne 'n paar minute se stap van die woonstel af.
502 Serengeti het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ruim klerekasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus en die woonstel het 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n slaapbank en het skuifdeure wat na 'n balkon oopmaak met wonderlike uitsigte oor die stad na Seinheuwel. Dit is die perfekte plek om te ontspan met skemerkelkies aan die einde van die dag. 'n Parkeerplek van die straat af word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 502 Serengeti het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang