Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westridge 502

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Westridge 502
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deirdre L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L

Die mooiste uitsig. Heerlik uitgerus!

Ligging is uitstekend. Die woonstel is presies soos op die foto's. Netjies en baie gerieflik.

Will H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will H

Baie lekker en baie netjies. Ons sal weer daar gaan slaap en selfs langer bly.

Beste view en naby aan alles in Kaapstad. Sal weer daar gaan bly, het elke oomlik geniet.

Roche C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roche C

Relaxing.

Restaurants within walking distance.

Anna F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F

Een heerlike bederf. Lekker.

Die ligging is tops. Fantastiese see-uitsig, stapafstand na goeie restaurante, en veilig. Die woonstel het als wat jy nodig het. Ek sal beslis weer daar bly wanneer ek Kaapstad besoek.

Adli L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adli L

Fantasties.

Was 'n heerlike vakansie by 'n pragtige plek.

Lezandre E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandre E

Amazing.

Beautiful view, awesome flat with amazing view. Very modern, clean and spacious. Will definitely stay there in the future again.

Tanya V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

An absolute pleasure.

502 Westridge was even better than the pictures. Will definitely be back and recommend the stay to anyone. Neat, clean, safe and close to everything. Thank you for a wonderful stay.

Tina V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Opwindend en ontspannend met alles wat jy nodig het dag tot dag.

Ons het 'n selfsorg-eenheid vir ons wittebrood gesoek met 'n mooi uitsig en dis presies wat ons gekry het met hierdie woonstel. Die woonstel beskik oor alles wat jy nodig het (bv. wasmasjien, tuimeldroër, spasie en ontspanningsruimte). Ons sal definitief elke kuier in die Kaap in Westridge bly.

Jacobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Uitstekend!

Met die aankoms het ons die ligging van die verblyf geniet. Die verblyf was skoon en goed-toegerus met als wat nodig is. Die verblyf is ook binne loopafstand van alle winkels.

Theoff B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B

Die uitsig is pragtig!

Miskien goed om te meld dat die tweede slaapkamer eintlik 'n afgeskorte gedeelte van die hoofslaapkamer is, sonder vensters en met slegs 'n gordyn voor die deur van die afskorting, en ventilasie-openinge het wat lei na die hoofslaapkamer, met die gevolg dat die slaapkamers nie eintlik privaat is nie - maar nogtans geskik om deur 'n gesin gedeel te word. Die rusbanke in die sitkamer se bekleedsel is beskadig en behoort vervang of herstel te word.

Johann V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Great plek.

Lekker plek om in te bly.

Carien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carien D

Fantasties.

See-uitsig is ongelooflik. Baie goed geleë. Al wat miskien kan pla is die feit dat jou motor buite in die straat moet staan. Sal beslis weer daar gaan bly.

Johannes V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Ontwaak met die see vanuit jouw bed.

Prima plek voor Waterfront en Seapoint Jammer daar is niet DSTV

Dawn B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

Million dollar view.

Ons het die drie dae as gesin baie geniet. Ons will graag volgende Oktobermaand weer kom, maar sal graag weer dieselfde woonstel will he, En dan daar nog 'n gesin van Viet wat ook graag 'n woonstel daar wil he dieselfde tyd, maar sal eers on volgende jaar die datum van October kan stuur, maar dit was fantasies.

Johannes E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Excellent location.

Very nice location and beautiful views. Complete apartment with comfortable beds, balcony and safe entrance.

Anne-katrin L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-katrin L

Very good apartment with a wonderful view.

We had a few great days in Cape Town!

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBXdHyLvDKjIHXHldsQviNNs12hpQphcV1CUDXfueewmwI6aGp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 93 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.901139513365 18.402458123279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang