Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westridge 502

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deirdre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die mooiste uitsig. Heerlik uitgerus! Ligging is uitstekend. Die woonstel is presies soos op die foto's. Netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Will H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie lekker en baie netjies. Ons sal weer daar gaan slaap en selfs langer bly. Beste view en naby aan alles in Kaapstad. Sal weer daar gaan bly, het elke oomlik geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Relaxing. Restaurants within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anna F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Een heerlike bederf. Lekker. Die ligging is tops. Fantastiese see-uitsig, stapafstand na goeie restaurante, en veilig. Die woonstel het als wat jy nodig het. Ek sal beslis weer daar bly wanneer ek Kaapstad besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adli L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantasties. Was 'n heerlike vakansie by 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Amazing. Beautiful view, awesome flat with amazing view. Very modern, clean and spacious. Will definitely stay there in the future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

An absolute pleasure. 502 Westridge was even better than the pictures. Will definitely be back and recommend the stay to anyone. Neat, clean, safe and close to everything. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Opwindend en ontspannend met alles wat jy nodig het dag tot dag. Ons het 'n selfsorg-eenheid vir ons wittebrood gesoek met 'n mooi uitsig en dis presies wat ons gekry het met hierdie woonstel. Die woonstel beskik oor alles wat jy nodig het (bv. wasmasjien, tuimeldroër, spasie en ontspanningsruimte). Ons sal definitief elke kuier in die Kaap in Westridge bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Uitstekend! Met die aankoms het ons die ligging van die verblyf geniet. Die verblyf was skoon en goed-toegerus met als wat nodig is. Die verblyf is ook binne loopafstand van alle winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theoff B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Die uitsig is pragtig! Miskien goed om te meld dat die tweede slaapkamer eintlik 'n afgeskorte gedeelte van die hoofslaapkamer is, sonder vensters en met slegs 'n gordyn voor die deur van die afskorting, en ventilasie-openinge het wat lei na die hoofslaapkamer, met die gevolg dat die slaapkamers nie eintlik privaat is nie - maar nogtans geskik om deur 'n gesin gedeel te word. Die rusbanke in die sitkamer se bekleedsel is beskadig en behoort vervang of herstel te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBXdHyLvDKjIHXHldsQviNNs12hpQphcV1CUDXfueewmwI6aGp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 93 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.901139513365 18.402458123279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang