Westridge 502
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Westridge 502 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Westridge-kompleks in Mouille Point. Die woonstel het 'n ononderbroke uitsig oor die see en Robbeneiland. Die gebou se vooraansig het 'n uitsig oor die see en die bekende Kaapstad promenade, maar die agterkant van die kompleks kyk uit oor Groenpunt se Urban Park, Kaapstad-stadion en die berg.
Westridge 502 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier, en dit lei na ’n balkon. Die tweede slaapkamer is klein, maar het 2 enkelbeddens en werk goed vir kinders. Die badkamer het dubbele wasbakke, 'n bad en 'n aparte stort.
Die kombuis is ten volle toegerus en het ook 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die leefarea het 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV en lei na 'n ruim balkon met buite-meubels wat die ideale plek vir skemerkelkies is.
Die kompleks het 'n klein swembad vir diegene wat nie dapper genoeg is om in die koel Atlantiese Oseaan te gaan swem nie. Die gebou het 24 uur-sekuriteit en 'n hysbak. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Westridge 502 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mouille Point Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang