Westridge 502
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Westridge 502 is 'n asemrowende selfsorgwoonstel in die veilige Westridge-kompleks in Mouille Point, met ononderbroke uitsigte na die see, en na Robbeneiland. Terwyl die voorkant van die gebou see-uitsigte het en 'n paar tree weg van die beroemde Kaapstad-promenade is, kyk die agterkant van die kompleks uit op die Groenpunt Stedelike Park en die Kaapstad-stadion, en het ongelooflike berguitsigte.
502 Westridge het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier, en het toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer is klein, maar het 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders. Die badkamer beskik oor dubbelwasbakke, 'n bad en 'n aparte stort.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met 4 stoele in. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV, en het deure wat oopmaak na 'n ruim balkon met buite-eetmeubels, die ideale plek vir skemerkelkies.
Die kompleks het 'n klein swembad, vir diegene wat nie dapper genoeg is om 'n duik in die dikwels koue Atlantiese Oseaan te neem nie. Die gebou het 24 uur-sekuriteit en 'n hysbak. Daar is onbeperkte vesel-Wi-Fi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Westridge 502 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mouille Point Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach-weg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang