Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

503 Nautica

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaelebale Suzan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pleasant. The stay was enjoyable and the view was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moses M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We had a good time with my family, security to the apartment was perfect. The place and the owner of the apartment were friendly and nice to us, and the apartment was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Our 503 Nautica and hosts exceeded our expectations. Our stay was fantastic! We could not have asked for anything better. Our check-in was seamless, our hosts made us feel very welcome. The views were amazing and exactly what we needed to wind down the year. Thank you Lindy and Cristian!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Kort naweek vakansie. Die eenheid kan eerlikwaar aanbeveel word vir reisegers. Daar is alles wat 'n vakansie gerieflik maak. Die eenheid is netjies, linne is skoon en die badkamers goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane Marion M
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Beautiful self-catering unit, makes you feel right at home! Thank you so much Lindy and Cristian for making us feel so welcome! You have a beautiful self-catering unit with views that are magnificent. The unit is huge, 4 beds, 2 baths and a kitchen that made our Christmas dinner proud. A little tree was put up for us with lights and decorations and all, and we felt right at home. A short brisk walk to the beach, or the shops, or restaurants all nearby. The service provided by Lindy and Cristian is first class and they are a call away and are very informative about the area, and places to go. We will highly recommend 503 Nautica as a holiday destination, too beautiful and very central to CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Groot, ruim woonstel met pragtige uitsig oor see en berg. Die woonstel is groter as wat dit op die foto's lyk. Daar is 4 slaapkamers en alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Ons het 2 weke daar gebly. Ons gesin is 5 volwassenes, en ons het Oujaarsaand nog 2 vriende gehad wat oorgeslaap het, en nog steeds was dit ruim genoeg vir almal. Die see- en berg-uitsig is panoramies en mooi, met honderd kite-surfers wat heel dag in die see baljaar. Die woonstel is skoon en goed instandgehou. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Uitstekend. Sal hierdie verblyf sterk aanbeveel. Dit het 'n baie mooi uitsig en is baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2019

Goeie waarde vir geld, gerieflik en goed geleë. Meer bekers en smeermesse.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Penelope H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2019

Naweek was fantasties en die see-uitsig pragtig! Dienste was puik. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 700
R 3 700 R 2 960
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 700
R 3 700 R 2 960
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASTysTsawy4bNrJHLGXUvbF3Uu6BKzLGlAXagsZ1fzj4rXbru3O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R2 960 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-15:00 10:00 -33.8251668 18.4796048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang