503 Nautica
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 700R2 960 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
503 Nautica is 'n pragtige vakansie-woonstel met 'n lieflike see-uitsig in die kusvoorstad Table View. Dié voorstad is aan die Blaauwberg-kus, net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die ideale basis vir diegene wat die Kaap wil verken.
Die woonstel front na die see, bied slaapplek aan 7 gaste en het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n balkon. Twee van die kamers het 2 enkelbeddens elk en die vierde kamer het 1 enkelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in een van die badkamers. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in.
Die strand is ideaal vir watersport soos seilplank- en vlieërbranderry en ander doendinge in die omtrek sluit vierwielmotorfiets, voetslaan, inkopies en uiteet in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 503 Nautica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang