503 Nautica
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
503 Nautica is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in die kusvoorstad Table View geleë en spog met lieflike uitsigte oor die see. Die woonbuurt is aan die Blaauwbergkus geleë, net 20 minute se ry vanaf die Kaapstadse middestad en is 'n ideale basis vir diegene wat die Kaap wil verken.
Die woonstel wat uitkyk op die see het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor sy eie balkon. Daar is 2 slaapkamers wat met 2 enkelbeddens ingerig is, terwyl die vierde slaapkamer 'n enkelbed het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser terwyl 'n wasmasjien en tuimeldroër in een van die badkamers beskikbaar is. Bykomende geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in.
Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 503 Nautica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang