Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

504 Oyster Rock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 383 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

504 Oyster Rock is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping wat in die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga Rocks geleë is. Die Oyster Rock-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembaddens, en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.

Dié luukse woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n TV met DStv. Hierdie kamer het see-uitsigte en het deure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging in die slaapkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer het skuifdeure wat na die balkon oopmaak.

Die groot privaat balkon het buite-eetmeubels en lieflike see-uitsigte wat uitkyk oor die tuine en die Oyster Box Hotel.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien, asook bykomende oopparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 383
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 383
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25159722187a669204efa151e94a55db4d8bdab40b8c4ef5fc519538918aefd11b447d152b053f8dc16e18a1409c6a5035f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 383 per nag (plek vir 4) 2A Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727611663327 31.086590915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang