Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

504 Witsand

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir 504 Witsand
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Winston K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston K

Luxury beyond.

Awesome. Everything one's heart desires. My partner loved the shower, state of cleanliness and all-round comfort.

504 Witsand se terugvoer

Thank you very much, Winston.

Regards.

Marie

504 Witsand
Winston K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston K

Awesome beyond.

Incredible. The space and the totally awesome bathrooms and showers. A luxurious delight.

504 Witsand se terugvoer

Thank you very much, Winston.

Regards.

Marie

504 Witsand
Karl F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F

Goed

Alles in plek. Selfs 'n inverto en motorhuis. Baie dankie. Beste ligging vir 'n Tafelberg-uitsig.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie.
Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Groete,
Marie Pretorius

504 Witsand
Elize T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Gerieflike selfsorg verblyf.

Asemrowende uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland. Baie goed ingerig met alles wat nodig is. Ons sal weer kom.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie.

Kom kuier gou weer.

Groete.

Marie

504 Witsand
Cornelis B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis B

Die geluid van en uitsig oor die see is asemrowend.

Die ligging is onverbeterlik, reg op die see. Die uitstigte is pragtig. 'n Mens kom tot rus daar.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly jul het jul tydjie by ons geniet.

Marie.

504 Witsand
Ertjies H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ertjies H

Lekker naby alles.

Lekker gemaklik, naby die see en naby eetplekke ens.

504 Witsand se terugvoer

Dankie Ertjies.

Groete.

Marie

504 Witsand
Chris B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Very well placed.

All amenities close by.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie. Groete. Marie

504 Witsand
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Uitstekend en fantasties.

Die plek voldoen aan alles waarna 'n reisiger verlang. Veilig, uitstekende ligging. Marie se gasvryheid en sorg is uitstekend. Die woonstel is met alles toegerus. Dit is regtig asof jy tuis is. Alles is skoon en pynlik netjies. Dit weerspieël die gesindheid van die gasvrou. Verder tref die uitsig oor die strand en die berg jou en kan jy letterlik ure binnenshuis of op die balkon jou tyd deurbring.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly jul het jul kuier by ons geniet.

504 Witsand
Chantal T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Asem-wegslaan mooi.

Die woonstel is pragtig - die dekor is so smaakvol. Alles wat jy kan nodig kry is hier beskikbaar. Ongelukkig was dit baie raserig by die een kamer wat se venster oor die sports-bar uitkyk, maar die woonstel is pragtig en die uitsig ongelooflik mooi.

504 Witsand se terugvoer

Hi Chantal
Ek is bly jul het die woonstel geniet. Ek is jammer oor die geraas by die venster aan die agterkant.
Marie

504 Witsand
Hester-heleen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester-heleen B

Wonderlik met 'n asemrowende uitsig!

So 'n ongelooflike wegbreek - vriendelike ontvangs deur Marie en die blyplek het alles om jou verblyf onvergeetlik lekker te maak. Ons wil beslis weer gaan kuier by 504 Witsand! Mooiste uitsig oor die see!

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.

504 Witsand
Liz-Marie C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz-Marie C

Rustig en ontspannend.

Baie lekker plek om te bly, naby aan winkels en lekker naby aan die strand vir die kinders.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Elize D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

'n Besonderse kuier in die Kaap gewees.

Woonstel baie netjies en gerieflik en voldoen aan al ons vereistes.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet.

504 Witsand
Riaana R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana R

Dit was uitstekend!

Baie lekker gekuier. Plekkie is mooi en vriendelike diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Mooi see uitsig!

Shalaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shalaine S

Teleurgesteld.

Plek het op die oog baie netjies gelyk, tot 'n klomp kakkerlakke begin loop het in kombuis en badkamer. Baie mooi views van see en algeheel aangename naweek gehad, alhoewel die eienaar nie baie vriendelik was nie en ons beskuldig het van goed sonder bewyse.

Lientjie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Ek sal Witsand vir enige vakansieganger aanbeveel. Pragtige, netjiese en skoon plek met wonderlike eienaars.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Mariana E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E

Ligging is perfek, plek is duursaam en goed ingerig.

Marie was baie behulpsaam en die woonstel was skoon en netjies.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Christelle E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E

Skoon, netjies, alle geriewe - beste see-uitsig

'n Mens kan nie vir beter vra nie. Fantastiese see-uitsig en ook van Tafelberg, gasbraaier op balkon wat lekker beskut is. Baie netjies en luuks. Vriendelik en gasvry ontvang. Baie dankie

Louis C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Die woonstel is baie goed geleë en is baie goed toegerus.

Sal vir seker weer daar wil bly. Die eienaar gaan uit haar pad uit om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Lekker gebly met al die goeie naby.

Franscois C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois C

Uitstekend.

Baie mooi. Ideaal geleë vir alle benodigdhede. Gasvrye ontvangs. Baie dankie.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie. Dit word opreg waardeer.

504 Witsand
Andries D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Awesome! Waarde vir jou geld! Ek sal die plek hoog aanbeveel.

'n Mens het nie 'n TV nodig om al die aktiwiteite op die Strand dop te hou vanaf die gemak van die woonstel nie. Is loopafstand van alles. Die plekkie was skoon en netjies en ons het dadelik op ons gemak gevoel. 'n Bonus was die motorhuisparkering en sekuriteitwagte wat 'n ogie hou oor alles.

504 Witsand se terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Vanaf R2 500
R2 500 R1 625
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 625
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81r80gABIj2NN0AVMCSwXk5Yf6VpUHerIXukztDCGwe5cE4HR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 625 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 18 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820320133061 18.476166145943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang