Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

504 Witsand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Winston K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luxury beyond. Awesome. Everything one's heart desires. My partner loved the shower, state of cleanliness and all-round comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Thank you very much, Winston. Regards. Marie

Winston K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome beyond. Incredible. The space and the totally awesome bathrooms and showers. A luxurious delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Thank you very much, Winston. Regards. Marie

Karl F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Goed Alles in plek. Selfs 'n inverto en motorhuis. Baie dankie. Beste ligging vir 'n Tafelberg-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Baie dankie. Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Groete, Marie Pretorius

Elize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gerieflike selfsorg verblyf. Asemrowende uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland. Baie goed ingerig met alles wat nodig is. Ons sal weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Baie dankie. Kom kuier gou weer. Groete. Marie

Cornelis B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Die geluid van en uitsig oor die see is asemrowend. Die ligging is onverbeterlik, reg op die see. Die uitstigte is pragtig. 'n Mens kom tot rus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Baie dankie. Ek is bly jul het jul tydjie by ons geniet. Marie.

Ertjies H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Lekker naby alles. Lekker gemaklik, naby die see en naby eetplekke ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
504 Witsand
Dankie Ertjies. Groete. Marie

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Very well placed. All amenities close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Baie dankie. Groete. Marie

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Uitstekend en fantasties. Die plek voldoen aan alles waarna 'n reisiger verlang. Veilig, uitstekende ligging. Marie se gasvryheid en sorg is uitstekend. Die woonstel is met alles toegerus. Dit is regtig asof jy tuis is. Alles is skoon en pynlik netjies. Dit weerspieël die gesindheid van die gasvrou. Verder tref die uitsig oor die strand en die berg jou en kan jy letterlik ure binnenshuis of op die balkon jou tyd deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Baie dankie. Ek is bly jul het jul kuier by ons geniet.

Chantal T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Asem-wegslaan mooi. Die woonstel is pragtig - die dekor is so smaakvol. Alles wat jy kan nodig kry is hier beskikbaar. Ongelukkig was dit baie raserig by die een kamer wat se venster oor die sports-bar uitkyk, maar die woonstel is pragtig en die uitsig ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Hi Chantal Ek is bly jul het die woonstel geniet. Ek is jammer oor die geraas by die venster aan die agterkant. Marie

Hester-heleen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Wonderlik met 'n asemrowende uitsig! So 'n ongelooflike wegbreek - vriendelike ontvangs deur Marie en die blyplek het alles om jou verblyf onvergeetlik lekker te maak. Ons wil beslis weer gaan kuier by 504 Witsand! Mooiste uitsig oor die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
504 Witsand
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R1 625
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 625
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81r80gABIj2NN0AVMCSwXk5Yf6VpUHerIXukztDCGwe5cE4HR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 625 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 18 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820320133061 18.476166145943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang