504 Witsand
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
504 Witsand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n voorstad met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en oor Kaapstad. Behalwe vir die strande en mooi uitsigte, bied Bloubergstrand ook verskeie besienswaardighede en doendinge om reisigers besig te hou.
Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel spog met ongelooflike uitsigte oor die see en op Tafelberg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n tafel vir 4 en gemaklike banke voor 'n TV. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n buitetafel en 'n uitsig oor die see. Parkeerplek is in die enkelmotorhuis beskikbaar en ook agter 'n geslote hek.
Die goue strande in die omgewing is perfek vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry. Besoekers kan ook vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 504 Witsand het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang