Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

506 Lighthouse Mall

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Eddie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Onder omstandighede (Covid-19) baie lekker. Die woonstel is puik, mooi opgepas en in goeie toestand. Perfek geleë om by eetplekke en strand uit te kom sonder die nodigheid vir bestuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2019

Gerieflik, skoon en gemaklik! Netjiese woonstel wat sentraal geleë is. Sal sonder om te twyfel weer van die eenheid gebruik maak. Dankie ook aan Herman vir sy vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morkel B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Fantastiese verblyf! Sal baie beslis weer van 506 Lighthouse Mall gebruik maak. Kan die eenheid beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2017

Pragtige eenheid, lieflike uitsigte. Baie aangename kuier. Het 'n heerlike tyd gehad. Goeie diens, pragtige eenheid, baie skoon, netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alistair W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2013

Superb accomodation at a great price. Enough space with excellent furnishing. On the downside, there was a damp musty smell in the kitchen, 2 of the patio doors were difficult to unlock and one of the towel rails kept falling down. But on the the whole, a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-dee P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2012

Great location and quiet despite being in the heart of shops and restaurants. A well appointed comfortable clean apartment. Great location as it's close to the beach, shops, and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 202

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9d4d8599f89e5e3829b78552e3222bc6d6018526767109844ea940b8cb352ca6c21a2820b05faa08c77cf68daf7e2579093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.726954 31.085797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang