Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

508 The Boulders

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Ansunette J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Perfekte ligging, baie lekker gekuier. Sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Goeie ligging, mooi uitsig. Daar was geen inligting oor waar sleutels gevind kan word nie. Slegs adres wat webtuiste per sms op die dag gestuur het, naamlik 76 Compensation Beach Road. Dit was egter foutief. Hoewel die woonstel by 80 Compensation Road is, het ons aangeneem die sleutels is by 76. Daar was niemand nie. Na gesukkel om eienaar op te spoor wat in Namibië is, het sy gesê sleutels is by BP garage 'n hele paar blokke verder en wou weet wat soek ons by no 76. Sy was ontsteld toe sy hoor ek het nog nie die balans betaal nie, wat ek gewoonlik altyd eers doen wanneer ek die plek sien. Sy het gesê as ek nie dadelik betaal nie, kan ek nie die sleutels kry nie. Kan webtuiste nie asb. vroegtydig meer inligting stuur nie, soos bv. betaal die volle bedrag voor sleutels, waar sleutels opgetel moet word, asook die korrekte adres van die woonstel. In die geval was no 76 'n dwaalspoor en baie ver van waarheen ons moes gaan. Dit het ons naweek op 'n slegte noot laat begin. Andersins is die blyplek lekker, mooi en skoon, met baie goeie uitsig. Eienaar het WiFi password gestuur, goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf
4.4
Jul 2022

We came to Ballito for a family reunion - close to the boulders. Lovely view, great kitchen, sound of the sea in your ears.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Nov 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2022

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Frank D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Very pleasant accommodation, Ideal for young family. Within walking distance to village shops and local restaurants. The boardwalk is right on the doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
508 The Boulders
Thank you for the nice review. You are most welcome to stay with us again, we can’t wait to welcome you back again.

Chire V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Baie mooi en daar is voorsiening gemaak vir groot en klein. Dit is regtig 'n mooi plek en het alles wat jy nodig het. Ons het 'n 20 maande oue baba en dis die eerste vakansiewoonstel wat vir ons voorsiening gemaak het vir haar. Daar was 'n camping cot, stoeltjies en meer vir haar gewees. Ek sal beslis aanbeveel dat mense met of sonder kinders gebruik maak van 508 The Boulders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
508 The Boulders
Met ons eie 6 kleinkinders weet ons wat jong ouers nodig het om dit vir almal meer gerieflik te maak. Ek is bly julle kon lekker ontspan.

Natasha V
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Fantastiese wegbreek met fantastiese ligging. Ons was 'n redelike groot gesin wat saam vakansie gehou het en dit het perfek vir ons gewerk. Alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Werklike mooi eenheid met fantastiese see-uitsig! Loopafstand vanaf hoofstrand. Hierdie is regtig 'n plek wat ek weer sal gebruik of aanbeveel. Dankie vir die heerlike vakansiebestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5wmQ0roTNwE55lTEDqbybxdvXt1tQ4tA6Qt1Q2kXMikPJJsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536999317313 31.221854209401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang