Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

508 The Boulders

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

508 The Boulders bied verblyf in 'n luukse dakwoonstel in die veilige The Boulders-kompleks in Ballito. Die eenheid het 'n asemrowende uitsig oor Granny's Pool en die Indiese Oseaan.

Dié woonstel is in 'n strandhuis-styl gemeubileer en dis baie lig en sonnig. Die dakwoonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n ekstra enkelbed. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer. Al die kamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv. Die leefarea het 2 skuifdeure wat na 'n balkon lei met 'n panoramiese uitsig oor die see. Die balkon het 2 sonstoele en 'n groot tafel met sitplek vir 6.

The Boulders het veilige toegangbeheer met elektriese hekke. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is ook addisionele parkeerplek vir besoekers of sleepwaentjies. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe in die lieflike tuin en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 508 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5wmQ0roTNwE55lTEDqbybxdvXt1tQ4tA6Qt1Q2kXMikPJJsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536999317313 31.221854209401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang