Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

508 The Boulders

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

508 The Boulders is 'n luukse hoekdakwoonstel in die veilige The Boulders-kompleks in Ballito, met asemrowende uitsigte oor 'Granny's Pool' en die warm Indiese Oseaan.

Die woonstel is in 'n strandhuisstyl gemeubileer en is lig en lugtig. Die dakwoonstel bied slaapplek aan tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n ekstra enkelbed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer. Al die kamers is toegerus met plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv. Die leefarea het 2 skuifdeure wat lei na 'n groot balkon met panoramiese see-uitsigte. Die balkon het 2 sonstoele en 'n groot stoeptafel met 6 stoele.

Die Boulders bied veilige toegangsbeheer, deur middel van elektriese hekke. Onderdakparkeerplek word vir voertuie voorsien, en bykomende oop parkeerplek is beskikbaar vir besoekers of sleepwaens. Die kompleks bied ook gemeenskaplike braaigeriewe in die lieflike tuin en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 508 The Boulders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5wmQ0roTNwE55lTEDqbybxdvXt1tQ4tA6Qt1Q2kXMikPJJsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536999317313 31.221854209401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang