Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 Bush Willow

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alida D
Kort verblyf
4.4
Des 2021

Baie lekker gebly in 51 Bush Willow. 51 Bush Willow is 'n mooi skoon plek vir 'n groot groepie mense om in te bly. Eienaar is baie behulpsaam. Al wat die plekkie kort is 'n groot boks vrieskas om ys en vleis in te vries en koud te hou, dan sal hy 100 % perfek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
51 Bush Willow
Halo Alida, Baie dankie, stem saam met die vrieskas idee, sal beslis invest in dit. Lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet. Lynette

Kgaugelo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

It was very clean and well organised. We didn't struggle to get anything, we really enjoyed it.my family and I were very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
51 Bush Willow
Dear Kgaugelo, Thank you so much. I am pleased that you enjoyed your stay. Regards, Lynette

Raymond C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Verblyf was baie lekker en die geriewe in die huis is voldoende. Die huis het baie lekker gebly, genoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
51 Bush Willow
Hi Raymond, baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het daarvan gehou en hoop dat julle weer van ons gebruik sal maak. Lynette

C M
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Skoon, netjies en luuks! Die plek is baie lekker uiteengelê. Dit is ideaal vir 'n groot groep om lekker saam te kuier. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam! Hier sal jy lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
51 Bush Willow
Baie, baie dankie vir julle wonderlike resensie. Waardeer dit, altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Bly julle het dit geniet. Lynette

Madaneah J
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Amazing and feels like home. We had a super time at 51 Bush Willow. Amazing indeed! Will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
51 Bush Willow
Hi Madaneah. Thank you so much for your positive feedback , really appreciate it.I am so pleased you enjoyed your stay and hope that you will come back soon.

Alexsha L
Kort verblyf
4.6
Sep 2018

Verblyf is lekker groot en goed ingerig. Die plekkie was baie lekker, maar een baie groot probleem was dat daar geen warm water was vir die hele tyd wat ons daar was nie en die Sondag geen elektrisiteit nie. Heel ongerieflik. Het nogal gehoop vir afslag nadat daar geen warm water en elektrisiteit was nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdha V
Kort verblyf
4.6
Aug 2018

Lekker ruim plek met mooi uitsig op see en strand. Ons was maar net 'n kort rukkie daar maar dit was 'n lekker plekkie met mooi uitsig. Buurt was sonder water met ons aankoms, maar eienaar het regtig moeite gedoen om aksie uit munisipaliteit te kry en bure het selfs van hul gestoorde water aangebied om vir ons klomp 'n stort te bied na 'n koue, vuil nag in die Baviaanskloof met die fietswedren! Pure plattelandse gasvryheid. Genadiglik het die water weer teruggekeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
51 Bush Willow
Halo Gerdha. Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. . Lynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-laan 51, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA112a9796dbb1f788d83ae36508779b68343e62906965fa9526d6d415a731e4fab8a9b2e0e4d316b41d79286288492fc36168?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 51 Bush Willow Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.01711 24.923337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang