Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 La Mer

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 51 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Die beste vakansie ooit.

Die eenheid is baie netjies, gemaklik, ruim, stylvol en goed toegerus. Dit is die tweede keer wat ons in een van die eenhede in La Mer tuisgaan, en wil volgende jaar graag weer daar gaan vakansie hou. Dit is baie sentraal en naby alles.

Mandla S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla S

Warm reception! Stunning service! What a wonderful world!

Trapped in the pleasures of unrelenting waves between green surroundings and blue skies, my family enjoyed apartment's indulgence in-between.

51 La Mer se terugvoer

No 51 La Mer is very special.

Thank you for the review.

Please visit again.

51 La Mer
Riette M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riette M

Baie netjiese eenheid. Mooi dekor en regtig 'n ontspanne omgewing met 'n pragtige uitsig.

Hierdie is werklik 'n pragtige eenheid. Ongelukkig het ons slegs een nag daar geslaap, en daarom het ek die waarde vir geld boksie as 3 getik. Daar was 'n addisionele R750 se skoonmaakgelde by die totale verblyfkoste gesit. Aangesien ons geen voordeel hieruit gekry het nie sou 'n kleiner bedrag meer realisties gewees het vir mense wat slegs 1 nag bly.

51 La Mer se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons skoonmaak prosedures en standaard van skoonmaak is presies dieselfde ongeag die lengte van die verblyf van ons vertrekkende gaste.

Alles word gewas en skoon gemaak sowel as ontsmet na die vertek van ons gaste en voor die aankoms van die volgende gaste.

Ongelukkig is die koste daaraan verbonde dieselfde ongeag die lengte van die gaste se verblyf.

51 La Mer
Vanaf
Vanaf R3 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Kusweg 27, Illovo Strand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoldV2DEWYPY8wvCsEJTnpsXtd8QteGe9Aj0KR4kyPiwO2zrMXm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 395 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.11388843586 30.851173102855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang