Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 on Church

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Abrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very nice place, well situated. Happiness! Very quiet place, well situated, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise G
1 nag
5.0
Jul 2023

Heerlik warm selfs op yskoudste dag van die jaar. Dit was heerlik warm in die kamer ten spyte van die ysige koue van winter. Bed was sag en kamer mooiste mooi dekor gehad. Baie goeie en vriendelike diens. Duisend dankies vir die heerlike ontbyt die volgende oggend. Daai mieliebroodresep is goud. Sal beslis weer terug wees as ek weer in Welkom is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies en vriendelike eienaars. Die woonstel was baie netjies en dekor baie mooi! Baie vriendelike eienaars en het uit hulle pad gegaan om te help waar hulle kan. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Hartlik warm sal weer daar kuier. Die gastehuis is 'n oase in die Vrystaat! Home away from home. Die eienaars is kosbare mense wat uit hul pad gaan om jou gemak te verseker. Dankie duisend. Jy voel die liefde daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Stunning verby. Verblyf was ongelooflik lekker, huislike atmosfeer. Sal dit beslis vir almal aanbeveel. Skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Rolbal gaan speel. Alles gehad wat ons nodig gehad het en was dankbaar vir elektriese kombers op bed, want ons het 'n bitter koue naweek beleef.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Dit was baie aangenaam. Baie professionele diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tina A
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2023

Was gerieflik en netjies. Was 'n een dag oorslaap, en het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nella G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Dit was fantasties. Die plek is mooi en skoon, daar was tot elektriese komberse op die beddens. Die eienaar was baie vriendelik en beleefd. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Stay was nice. We had a beautiful stay, nice and quiet. We were grateful they had electricity blankets and extra blankets. Suggestions: Add the panel heater for the lounge to keep it warmer especially in winter. It was just too cold to sit in the lounge. Add garbage bags in the bin. We felt bad to throw garbage in the bin, we had to improvise with grocery bags. All in all we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hermanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 51, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2af722779856aac8abc3b07c18283dda6c98e4c183811f5fdd1ea805a32ec829e00e0860f80f8ef4e4b5f2c53300715f17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 51Church Street Doorn 9459 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -27.981061908892 26.754076536745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang