Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 on Newton

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Nela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Dit is 'n awesome plekkie. Ons het baie lekker gebly en sommer lekker gekuier met die eienaars ook. Awesome mense. Gaan definitief weer daar bly as ek George toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie-lee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was an amazing experience, beautiful apartment and the most friendly host. Our host was the most amazing soul that we've ever met. We will definitely visit 51 on Newton again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig netjies skoon plek met vriendelik mense. Veilig area en net waar ons wou wees naby alles. Vriendelike mense. Netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel vir vriende en familie. Sal self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Goed gelee en sal weer daar bly. Goeie plekkie om vir een aand oor te slaap. Daar is nie 'n aparte opwasarea vir die skottelgoed as jy langer bly nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cyril J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Go there and experience warmth. Wow, my stay was excellent. The place is located in a quiet area, safe with remote controlled access, and the rooms are spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Good. Very nice and comfortable place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Terence J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Perfekte ligging en baie stil. Dit was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leone V
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Kan dit aanbeveel! Het lekker gebly. Baie vriendelik. Sal weer daar gaan oor nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marsha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die gasvrou was fantasies en die verblyf was asemrowend. Die verblyf is fantasties. Ek sal enige iemand aanraai. Dit is privaat en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Pleasant stay. The host, Aveline, was very friendly and accommodating to our needs. She checked up to see that we are fine and that everything is in order. The place was neat and tidy. A bonus was that we had access to Netflix and didn't have to worry about power outages. We had a wonderful stay overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aveline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA800b7797c3a539b7e2232bf35b7bd27ba726420a6c6246d5749cb3b7b105226a3ab3fcf727ab124f8ae230e8f4fb5c12a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 51 Newton Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.971553627567 22.46052477057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang