51 on Newton
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2024 tot 8 Des 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R650R455 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
51 on Newton bied selfsorgverblyf in 3 eenhede op die eienaar se perseel in George.
Hoof huis het slaapplek vir 6 mense.
3 Slaapkamers.
Hoofslaapkamer is het ensuite. Binne en buite braai.
Twee sitkamers. Tv en wifi beskikbaar.
Eenheid 1 beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis in die eerste eenheid het 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolf. Die kombuis in die tweede eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Elke eenheid het 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en 'n omsetter word vir kragonderbrekings gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Aveline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 on Newton het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in George Suid George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang