Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 on Newton

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2024 tot 8 Des 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R455 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

51 on Newton bied selfsorgverblyf in 3 eenhede op die eienaar se perseel in George.

Hoof huis het slaapplek vir 6 mense.
3 Slaapkamers.
Hoofslaapkamer is het ensuite. Binne en buite braai.
Twee sitkamers. Tv en wifi beskikbaar.

Eenheid 1 beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis in die eerste eenheid het 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolf. Die kombuis in die tweede eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Elke eenheid het 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en 'n omsetter word vir kragonderbrekings gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Nela M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is 'n awesome plekkie. Ons het baie lekker gebly en sommer lekker gekuier met die eienaars ook. Awesome mense. Gaan definitief weer da...
Sien meer
Jul 2024
Jamie-lee B
Saam met lewensmaat
5.0
It was an amazing experience, beautiful apartment and the most friendly host. Our host was the most amazing soul that we've ever met. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Peggy W
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig netjies skoon plek met vriendelik mense. Veilig area en net waar ons wou wees naby alles. Vriendelike mense. Netjies en skoon. Sal enige tyd aa...
Sien meer
Apr 2024
Marsha L
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvrou was fantasies en die verblyf was asemrowend. Die verblyf is fantasties. Ek sal enige iemand aanraai. Dit is privaat en aangenaam.
Des 2023
Gerrit S
Besigheidsreis
4.4
Goed gelee en sal weer daar bly. Goeie plekkie om vir een aand oor te slaap. Daar is nie 'n aparte opwasarea vir die skottelgoed as jy langer bly nie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aveline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 on Newton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newton-straat 51, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA800b7797c3a539b7e2232bf35b7bd27ba726420a6c6246d5749cb3b7b105226a3ab3fcf727ab124f8ae230e8f4fb5c12a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 51 Newton Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.971553627567 22.46052477057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang