Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 on Parfitt

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parfitt-laan 51, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

51 on Parfitt bied gerieflike selfsorg-eenhede in Bloemfontein.

Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea in elke eeenheid het sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Die eenhede is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Antonio Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Parfitt-laan 51, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parfitt-laan 51, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fadead6c5f0198b0325fc1878f3ddb1e8edcdb91d201c6956193a6c859eb39d4cd232decf0c2cee7a519ca7d208ebe08711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 5) 51 Parfitt Avenue Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1157516 26.2003552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang