Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 Trafford

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trafford 51, Kingswood Gholflandgoed, Hek 2, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

51 Trafford is 'n moderne en stylvolle vakansiewoonstel in die Kingswood Gholflandgoed, 'n stedelike leefstyl-gholflandgoed in George. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n bekoorlike uitsig oor die Indiese Oseaan, bied George 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

Die bekoorlike woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Dit is ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskas terwyl die oopplan-leefarea gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale het. Die omheinde patio het 'n etenstafel en lei na die swembadarea.

Gaste kan gerus 'n potjie gholf bespreek, stap, fietsry, draf of voëlkyk op die landgoed. Doendinge in die dorp sluit visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen, en perdry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Trafford 51, Kingswood Gholflandgoed, Hek 2, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 Trafford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trafford 51, Kingswood Gholflandgoed, Hek 2, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAncgPmaN9BKDckRVQ5FMlp8IMDoCeuW1gZVZc6Saj2ePOqas1z9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 51 Trafford Kingswood Golf Estate, Gate 2 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.959805 22.427417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang