Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

512 Breakers

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 2 resensies vir 512 Breakers
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Derrick G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derrick G

Wonderlike oord met vriendelike personeel.

Die oord is wonderlik, maar die eenheid het nie aan die verwagtinge voldoen nie. Die bed en beddegoed moes al lankal vervang word. Die res van die eenheid voldoen aan al die basiese behoeftes. Met 'n nuwe bed en beddegoed sal ek vir seker weer daar wil bly.

Jumari B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jumari B

Safe clean friendly.

Baie lekker, so jammer vir skade wat hulle gekry het met die storm! Ten spyte daarvan was alles skoon en hulle het so vir seker alles probeer regmaak! Tot die glastukke op die gras met die stofsuier opgesuig. 'n Boer maak 'n plan! Ons kom verseker weer!

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1681df4e9f004ec05264d5faceb0d1e33b192e85558690d5d5c507a28c760615ce5714e37b0c52897da0a030f1dbbf1f274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713523734164 31.092199461971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang