Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

513 Key West

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Adrian G
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great. Peaceful, clean and well-appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

If we ever have to visit Cape Town again, this will be our place to stay. Value for money indeed. What you see is what you get, and more. The host kept us informed the whole time. Her husband was so kind to advise us on good restaurants, the nearest laundromat, etc. Everything we needed was catered for, and even coffee, sugar, milk awaited us on arrival. The hostess and accommodation really deserve 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Comfortable stay. Friendly meet and greet. Awesome view of Table Mountain. Will definitely be back. Happy with the accommodation. We were comfortable and it was clean. Comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig. Baie lekker. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Naweek toer vir Western Cape Climbing kompetisie. 'n Baie mooi en goed geleë woonstel vir 2/3 mense. Alles wat jy nodig het. Baie mooi skoon en goeie kommunikasie, en terugvoer vanaf Kate. Geen probleem met sleutels en met laat ariveer of vroeg uiteken nie. Sekuriteit by die ingang is baie hulpvaardig. Werklik 'n plek wat ons weer sal gebruik met Kaapstad-kuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtige, netjiese woonstel. Baie dankie Kate vir jou vriendelike ontvangs! Die woonstel is baie netjies en het oor alles beskik wat ons nodig gehad het. Dit is ook lekker sentraal. Ons sal vir seker weer in die toekoms teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Pragtige plek. Baie rustig en stil. Huis weg van jou eie huis. Het aan al ons behoeftes voldoen en meer. Ek het wel 'n haardroër gemis, aangesien ek myne vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

A great stay for two, for a mini vacay. The place was clean and well maintained. The bed was so comfortable and the whole place itself is elegantly decorated. Only thing to improve is the kitchen utensils, but otherwise the place is a catch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2021

Baie skoon en lekker. Plek is skoon, gerieflik en veilig. Naby my kliënte en goed geleë vir my behoeftes. Vriendelike en baie hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pamela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Had a wonderful stay. The view of Table Mountain, the city and ocean were a cherry on top. Would definitely stay here again if in the city next time. The place is well taken care of. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildareweg, 513 Key West, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGZIp1VXMRokHHTXvluM1xoMKOfPraq5kO3DTXscAydQg6KVeKo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Kildare Road 513 Key West, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.884369033992 18.494345303625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang