Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

513 on Mulberry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir 513 on Mulberry
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anna M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

The best service ever, thank you Rudi.

The best stay ever. It felt like I was in a five-star hostel. Best location, very clean rooms and the decor very stylish. Rudi, you're the best.

Linda S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Gemaklike veilige verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Ons het vir seker welkom gevoel, en die gasheer was so behulpsaam. Die plekkie is ongelooflik mooi en ruim. Sal hulle beslis aanbeveel.

Wendy O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy O

Uitstekende waarde vir geld.

Blyplek was baie netjies en privaat. Baie veilige omgewing. Ons 2 gashere het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig sou hê. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal 513 on Mulberry aan enige iemand aanbeveel. Julle sal ons weer sien!

Hendrik & Ina G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik & Ina G

'n Plesier om hier te bly & sal ons weer in die toekoms daarvan wil gebruik maak.

Ek en my man het baie lekker by 513 on Mulberry gebly. Dis uiters netjies en skoon met 'n pragtige kompakte tuin. Die plek is keurig versier en vanaf die sitkamer kyk mens uit op die swembad en mooi plantegroei. Rustig en stil en hoor mens geen verkeer nie. Die gashere het aan alles gedink wat mens kan nodig kry.

Anzel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel C

Juweel van ‘n plek en puik diens!

Wat ‘n mooi, netjiese en veilige plek met alles wat mens nodig het en meer en absolute gasvrye ontvangs van Rudi en Gerhard. Sal vir seker julle weer sien!

Santi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi M

Ideale oornag.

Het al baie daar gebly, met rede!

Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie goed.

Net een woord. Fantasies.

Santi M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi M

Perfek vir enige besigheid in Moreleta Park en omgewing.

Baie gerieflike en skoon oornag.

Merike V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merike V

Veilig, netjies en rustig.

Met aankoms baie vriendelik ontvang.

Joe C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe C

Value for money.

Comfortable and the hosts were great, friendly, and very accommodating. Would definitely go back!

Reinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D

Oornag vir besigheidsbesoek.

Absolute gasvrye ontvangs. Uitstekende, veilige ligging. Pragtige tuin, netjiese, skoon eenheid. Die eenheid was perfek vir my en my dogters, ons het heerlik uitgerus en die stilte geniet. Boonop het Rudi gesorg dat daar gefiltreerde water en yskoue sap in die yskas was en sjokolade op ons beddens. Daar is letterlik aan alles en meer gedink wat 'n reisiger nodig het. Heerlike tuisgemaakte beskuit en goeie koffie en tee. Baie dankie, Rudi en Gerhard, vir al die ekstra bederfies, ons het werklik alles so waardeer. Ek gaan 513 on Mulberry beslis vir almal aanbeveel. Waarde vir geld.

Niekie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Uitstekende diens, stil en skoon met 'n pragtige tuin.

Rudi het ons persoonlik ontvang, was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was perfek vir ons behoeftes, baie skoon met 'n pragtige tuin! Sal van nou af elke keer daar boek as ons in die area moet oornag!

Christelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Ons was so gasvry ontvang en dadelik tuis. Gaan dit beslis dit my 1ste keuse maak vir oorslaap in Pretoria.

Al die geriewe wat mens nodig het vir net lekker ontspan, is in die kamer. Nie eens load shedding het ons in totale duisternis gelos nie. Regtig baie rustig.

Michelle K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Huis weg van die huis.

Baie dankie vir die puik verblyf! Gerhard en Rudi is baie behulpsaam en gasvry. Die woning is skoon, netjies en baie veilig en sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid, sien julle gou weer!

513 on Mulberry se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Dit was baie lekker om julle te akkommodeer. Sien uit om julle sommer gou weer te huisves.

513 on Mulberry
Olivia M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia M

Idilies, rustig en verwelkomend.

Pragtige tuin wat jou omvou as jy arriveer en jou laat vergeet van die stad se lawaai. Daar is 'n vriendelike gasheer, Rudi, wat konstant inligting gegee het en ons baie mooi ontvang het. Die plekkie is pragtig ingerig, baie meer as wat ek verwag het, lekker sappies en genoeg water vir die hitte. Enige iets wat jy sou nodig kry was beskikbaar, van 'n nuwe waslap tot haardroër. Hulle het aan als gedink. Dekor is amazing, dis 'n verskriklike plesier om daar te oornag, ek is net spyt dat ek net een aand bespreek het. Baie dankie weereens Rudi, julle is puik!

513 on Mulberry se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle te akkommodeer. Hoop on julle sommer gou weer te sien.

513 on Mulberry
Lambert B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert B

Gerieflik, netjies, meer as die normale, vriendelik, veilig, puik!

Ruim verblyf met meer gerief as normaal. Veilige area met baie vriendelike ontvangs. Bogemiddeld!

Leocille N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leocille N

Stunning plekkie!

Die plekkie is baie netjies en gerieflik met 'n pragtige tuin. Gasheer is baie vriendelik en het ons akkommodeer met ons versoek. Baie naby aan Pretoria Oos Hospitaal.

Corette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corette H

Aangenaam, gerieflik, veilig en sentraal.

Uitstekende gasheer. Behuising mooi, gerieflik en in pragtige tuin. Ligging in sekuriteitbeheerde-landgoed, maar baie naby restaurante. Verblyf was perfek vir ons doeleindes.

513 on Mulberry se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het lekker gebly! Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

513 on Mulberry
Franco S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S

Fantasties. Met wonderlike gashere.

Altyd lekker om by 'n plek te kom en dis netjies en gemaklik. Dankie.

Susan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan P

Ons verblyf was aangenaam.

Ons het 513 on Mulberry gebruik omdat dit geleë is naby Pretoria Oos Hospitaal. Dit is 'n stil rustige omgewing. 'n Voorstel wat ons graag wil maak is om miskien die yskassie op 'n stand te sit wat dit 'n bietjie meer bereikbaar sal maak. Die een hoek is baie donker wanneer 'n mens in die aand terugkom, miskien kan nog 'n liggie wat op beweging help met die donker hoek.

513 on Mulberry se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en voorstelle ons kyk verseker daarna.

513 on Mulberry
Ben O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Heerlik geslaap, baie skoon.

Kommunikasie is baie goed die hele tyd. Sekuriteit is baie goed. Baie mooi omgewing met piesang- en avokado-bome om jou. Baie groot swembad.

513 on Mulberry se terugvoer

Dankie vir die resensie. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle sommer weer gou te akkommodeer.

513 on Mulberry
Henk B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Baie goed ingerig baie netjies.

Hoogs aanbeveelbaar en baie netjies. Swembad was 'n plus. Die koeldrank en melk in die kamer met ordentlike koffie asook ordentlike sjampoe was vir my vrou en skoonma 'n definitiewe pluspunt. Ons sal weer daar oorbly in die toekoms.

Andries F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F

Ek het een nag geslaap en my vrou en dogter twee nagte.

Na ’n reis van 400km was dit ’n ware tuiskoms. Net absoluut wonderlik!

Elsabe B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Excellent and clean and friendly host.

Rudi is so friendly and kept in contact since we have booked until we left. I can really recommend them.

Amelia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Netjies, skoon en ligging perfek.

Ons het lanklaas in so kraakvars, mooi plek gebly. Ons was so verras, wou sommer nog aanbly. En eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou van als en hoe om plek te kry en als was veilig hulle sien ons definitief weer.

Elize H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Gemaklik, skoon, netjies.

Kon nie vir meer vra nie.

513 on Mulberry se terugvoer

Baie dankie! Was rerig 'n plesier om julle by ons te kon akkomodeer. Sien uit om julle gou weer te sien.

513 on Mulberry
Chriszelda K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Vriendelike ontvangs, veilig, rustig en privaat.

Ek en my tiener dogter het vir 1 aand oornag. Baie netjies, veilig en privaat. Eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Sal dit definitief aanbeveel.

Riaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Dit was perfek vir ons behoefte.

Sal voorstel dat 'n afdroogdoek voorsien word omrede daar koppies en glase is wat gewas moet word. Rudi was baie behulpsaam van die oomblik met die bespreking totdat ons vertrek het.

513 on Mulberry se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sit nie 'n afdroograkkie of afdroogdoeke nie,want ons kom tel die skottelgoed elke oggend op en was dit dan vir die gaste.

513 on Mulberry
Anita O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Goeie diens en baie hulpvaardig.

Lekker gebly en baie goeie diens!

Marelize S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Uiterse goeie waarde en gasvryheid.

Ek sal enige tyd 'n aanbeveling maak op hierdie akkommodasie. Dit was baie professioneel en skoon. Baie mooi dekor en veilig. Ons sien uit om weer te gaan kuier. Sulke wonderlike mense ook.

Ria P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Baie gerieflike verblyf.

Enigste probleem was as jy kos bestel om te eet, is daar nie groot borde om uit te eet nie, res was wonderlik.

513 on Mulberry se terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie vir die besigheid en julle ondersteuning! Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Vir toekomstige gebruik, kan julle net bel of Whatsapp en vra en ons sal met liefde vir julle borde bring.

Groete,
513 on Mulberry

513 on Mulberry
Miem O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miem O

Diens was puik.

Die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Zelda E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Heerlik!

513 on Mulberry was ideaal geleë vir ons besoek aan Time Square. Sal beslis aanbeveel. Rudi is die perfekte gasheer.

Maryka S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka S

Fantasties.

Oulike plekkie! Diens was puik en ons het tuis gevoel! 513 on Mulberry sien ons beslis weer!

Jackie H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Dit was vir my huis. Geen, maar geen iets wat ek kan uitlig wat nie perfek was nie.

Ons het 'n vriendelike huis-atmosfeer gekry. Dit was perfek vir my gewees. Dit het my tuis laat voel en ons motor was ook op 'n veilige parkering. Julle sien my vir seker elke jaar Mei maand.

Rina H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H

Uitstekend, gasvry, gemaklik, skoon, veilig!

Rudi was van die eerste woord met hom baie vriendelik, behulpsaam en altyd bereid om te help. Aangesien ons verblyf onder moeilike omstandighede was met 'n pasiënt in die hospital het Rudi die verblyf vir ons baie aangenaam gemaak. Al ons sterre vir jou!

513 on Mulberry se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie! Hoop om julle sommer gou weer te sien!

513 on Mulberry
Miek R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miek R

Baie netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang, en het die kuier baie geniet. Die tuin rondom die swembad is baie mooi en die area is baie rustig en veilig. Die eenheid is goed toegerus en die winkelsentrums is baie naby.

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 513, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fUvkURIIUCMzglN6EzhDAvjCJvZBSjEFu6nVISUAFo63ENWmq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 513 Mulberry Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80706064104 28.29507753253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang